- Home
- Products
Products
Moenie met ’n prinses mors nie!
R 185.00
In ’n koninkryk ver, ver weg maak ’n trol ’n groot gemors en almal (veral die ridders) is baie bang vir hom! Ontmoet drie vasberade, vreeslose prinsesse met wie niemand sal wil mors nie in hierdie avontuur vol gruwelike gevare, slim streke en dodelik danspassies! ’n Boek wat wys dat meisies ...
Moeps die Mops
R 160.00
Moeps is 'n mopshond met baie slegte maniere en hy is glad nie 'n “deelmaatjie” nie. Hy hou al sy speelgoed vir homself en as sy vriendelike mede-woonstelbewoner, die worshond Worsie, vra of hy met iets kan speel, antwoord Moeps: “Dis myne! Myne! Myne!” en verloor dit heeltemal. Uiteindelik kry Worsie tóg wat hy wil hê.Dis 'n heerlike rymb...
Moeps die Skelm
R 160.00
Moeps die mopshond is 'n regte skelm. Om sy sin te kry, jok hy gereeld en plaas altyd die blaam vir sy stoutighede op arme Worsie, die worshond. Maar op 'n dag draai die wiel ... of sal ons sê, val die bal ... en Moeps besef dat skelmstreke en leuens nie altyd so goed uitdraai nie. Hierdie is 'n rymboek met skreeusnaakse illustrasies. E...
Moeps die Ster
R 160.00
Die wêreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan ’n prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond – hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry! Nog ’n ...
Moeps die Toeris
R 160.00
Moeps gaan saam op reis, maar dit was dalk nie die beste idee om hom saam te neem nie. Oral waar dié stoute mopshond gaan, veroorsaak hy chaos! Hy sit beslis nie sy beste pootjie voor nie. Maar soos die gesegde lui: Elke hond kry sy dag ...Nog 'n lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!
Moeps die Wenner
R 160.00
Moeps die mopshond wil altyd wen. Maak nie saak wat die uitdaging is nie, hy móét eenvoudig net die wenner wees. En hy wen gewoonlik ... al kul hy so 'n bietjie. Op 'n dag daag hy Worsie die worshond om te kyk wie die vinnigste sy hondebak kan leeg eet. Hy val weg en eet so gulsig en gierig moontlik ... maar kom skielik agter hy ...
Moet nooit vir 'n T-Rex 'n boek wys nie
R 165.00
Moet NOOIT vir 'n T-Rex 'n boek wys nie! Verbeel jou wat sal gebeur as jy dit doen.... 'n Skaterlagstorie propvol verbeeldingskrag, holderstebolder pret, en 'n viering van die wonder van boeke.
Molly and the Storm (Picture flat)
R 50.00
Molly and the mice are caught in a storm. The other animals offer shelter but their nests are too high, too small or too crowded. At last the mice find a safe place but Molly can't settle. She is worried about their friends. So she sets off into the storm to find them...
Monkey Puzzle (Julia Donaldson)
R 90.00
"I've lost my mum!"Where is Monkey's mummy? It's not too much fun being lost in the jungle, and little monkey wants his mum. A kindly butterfly is keen to help, but they don't seem to be having much luck and keep finding the wrong animals! But eventually, they find . . . Dad! It's just as well that he knows exactly where mum is, and she's waitin...
Monkey Tricks (Picture Flat)
R 40.00
Little Monkey loves to play cheeky tricks on all of his jungle friends. But do Little Monkey’s friends feel the same way? Come and find out what happens when mischievous Little Monkey gets an unexpected surprise and learns how to play nicely!
Monster and Chips: Night of the Living Bread
R 45.00
Do you dare to enter Fuzzby's Monster Diner? Taste the foul food served up at Fuzzby's and meet the amazing monster customers! The second book in this laugh-out-loud series from talented author and illustrator, David O'Connell.Somewhere hidden in the city is a very special diner. What's so special about it? Well it does the best chips anywhere a...
Monster and Chips: Where the Food bites back...
R 45.00
Meet the amazing monster customers and sample the foul-food served up daily at Fuzzby's diner - the brilliant setting for this innovative series from debut author and illustrator, David O'Connell.Somewhere in suburbia, or maybe smack-bang in the middle of your city, there is a very special diner. What's so special about it? Well it does the best...
Monster Grappe
R 180.00
Wat kry jy tussen Godzilla se tone? Na watter sepie kyk spoke graag? Wat maak: "Ha-Ha-DOEF!"? Weerwolwe, spoke en zombies baljaar saam met beroemde monsters soos Dracula, King Kong en Frankenstein se monster in hierdie skaterlag-grapboek. En as jy klaar gelag het, is daar selfs 'n resep om jou eie monsterslym te maak!
Monster Hair
R 140.00
Ted wants to be a hairdresser when he grows up. Like his grandpa used to be. When he sees scissors, razors and clippers, his fingers start itching to try out new hairstyles. But when his grandpa’s customers start showing up to have their hair cut, Ted discovers a secret … A monster of a secret!
Monster in my melkskommel
R 230.00
Lexi word deur ’n monster gejag. ’n Zombie … nee, ’n zombie gekruis met ’n tokkelossie. ’n Zombeloshé. Niemand glo haar nie, behalwe haar nuwe vriende by die traumasensitiewe skool waarnatoe sy nou moet gaan nadat hulle gesin aangeval is tydens ’n inbraak. Saam met Zinzi, Taliep en Michael besluit Lexi: sy gaan die monster vang en uitvind wie da...
Monster Pizza
R 170.00
Zia se pa se werk is om pizza af te lewer. Vanaand gaan Zia vir die heel eerste keer saam met hom op sy bromponie ry. Maar as ’n mens pizza aflewer, kan jy vreemde mense ontmoet … en baie vreemde dinge kan gebeur!