- Home
- Products
Products
My Fun Copy & Colouring Book
R 45.00
Step into the jungle and meet lots of amazing animals with this roarsome copy and colouring book. Packed full of cool coloured scenes to copy and colouring pages to complete, this book is perfect for little artists.
My Fury Friends Colouring Book
R 65.00
In this Paw Pals colouring, little ones will colouradorable kittens and pups frolic, sleep, and explore the world around them. The heartwarming photographs are presented alongside sweet rhyming text that captures the strong bond of friendshipbetween cuddly animals, big and small.
My Giant 123 Work Pad
R 50.00
A great work pad filled with activities to keep your little ones busy and entertained for hours, and also aid in teaching young children numbers.With loads of different activities inside, and 3 giant number erasers included too.Use the erasers to draw around to complete some of the activities inside.
My Giant ABC Work Pad
R 50.00
A great work pad filled with activities to keep your little ones busy and entertained for hours, and also aid in teaching young children the alphabet.With loads of different activities inside, and 3 giant letter erasers included too.Use the erasers to draw around to complete some of the activities inside.
My Giant Sticker First Words
R 50.00
With hundreds of words, pictures, and over 600 stickers to match and find, this giant sticker book will develop your child's vocabulary as they learn about the world around them. The free CD contains more than 300 pictures that can be printed out, used to make stickers or shared by email.
My groot boek oor treine, motors en lorries
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boek...
My groot boek oor vliegtuie, bote en ruimtetuie
R 105.00
Het jy al ooit gewonder hoe die eerste vliegtuig en boot gelyk het? Wie was die eerste mens om op die maan te loop? In hierdie groot-formaat boek kan kinders lees oor die eerste skepe, vliegtuie en ruimtetuie tot voertuie wat vir oorloë gebruik word! Die boek bied 'n omvattende en interessante oorsig van die geskiedenis van onder andere ...
My Groot Bybelstorie Knip en Plak Boek
R 150.00
Wil jy bekende Bybelstories op ’n nuwe, kraakvars manier met jou kleingoed deel? My groot Bybelstorie knip-en-plak-boek bied die antwoord! Kinders tussen 5 en 8 jaar sal vir ure besig bly deur die 48 projekte self te maak met alledaagse materiaal soos eierboksies, papierborde, strooitjies, plastiekhouertjies, papier en karton. Die krea...
My Groot Lofkleuter Bybel
R 320.00
Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. Die Bybelverhale is geskryf om saam met liedjieopnames gebruik te word. Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die ...
My Groot Lofkleuter Bybel 2
R 320.00
Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.Terwy...
My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters
R 130.00
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en ...
My Gunsteling Storie-Bybel
R 140.00
50 Bybelverhale uit die Ou en Nuwe Testament. Hierdie boek is vol lewendige en prettige illustrasies wat kinders aan God se Woord en Sy liefde vir hulle bekendstel. Elke Bybelverhaal het: 'n gebed om kinders te help om met God 'n band te vorm
My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek
R 60.00
Gebruik My Gunsteling Storie-Bybel en My Gunsteling Storie-Bybel Aktiwiteits & Inkleurboek saam om kinders te help groei in hulle verhouding met God en Sy Woord.
My gunsteling-dierestories
R 180.00
Hierdie boek bevat 5 stories oor diere wat kinders se verbeelding sal aangryp. Die stories wat ingesluit is, is Die vos en die ooievaar, Die lelike eendjie, Die haas en die skilpad, Die kraai en die kruik en Die drie Rammetjies Rof. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees!...
My gunsteling-slaaptydstories
R 180.00
Hierdie boek bevat 5 slaaptydstories wat kinders op 'n opwindende verbeeldingsreis sal neem. Die stories wat ingesluit is, is Die plaasmuis en die dorpsmuis, Rooikappie, Hansie en Grietjie, Die dors duif en Die bondel stokke. Die boek is perfek vir voorlees tydens slaaptyd, maar ook selflees! ...
My Gym Teacher is an Alien Overlord
R 70.00
Zack and Lara have superpowers. Luke has new school shoes and a burning sense of resentment. He KNOWS that aliens disguised as gym teachers are about to attack Earth but will anyone listen? No. So one dodgy pact with a self-styled supervillain later, and Luke is ready to save the world. He just needs to find his trainers.'My Gym Teacher Is an A...