Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
Waar's Willie? In Hollywood

Soft Cover

R 150.00
{"id":7083538841772,"title":"Waar's Willie? In Hollywood","handle":"waars-willie-in-hollywood","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-11-23T09:30:42+02:00","created_at":"2021-11-23T09:30:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Aktiwiteit","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-fiksie","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850162581676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Martin Handford","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Waar's Willie? In Hollywood","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485308584","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieinHollywood.jpg?v=1637652684"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieinHollywood.jpg?v=1637652684","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23482499530924,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.798,"height":400,"width":319,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieinHollywood.jpg?v=1637652684"},"aspect_ratio":0.798,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/WaarsWIllieinHollywood.jpg?v=1637652684","width":319}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!\u003c\/span\u003e"}
Waar's Willie? In Hollywood

Waar's Willie? In Hollywood

R 150.00

Kom saam met Willie op reis deur al die tonele in hierdie wonderwêreldboek. Soek vir Willie in die groot vrugtegeveg, die wedstryd van 'n leeftyd, die speelgoedkamer, die koekfabriek, Tronkvoël se moeras en nog vele meer!


More Info
{"id":4569843630191,"title":"Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer","handle":"gebruik-jou-verbeelding-meer-as-250-opwindende-idees-vir-speletjies-handwerk-en-meer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eGebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-09-30T10:19:51+02:00","created_at":"2020-09-30T10:19:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Aktiwiteit","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32100614471791,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Peter Judson","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":380,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799395709","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6775354294383,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.772,"height":566,"width":437,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991"},"aspect_ratio":0.772,"height":566,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GebruikjouVerbeelding.jpg?v=1601453991","width":437}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebruik! Hierdie boek word in November vrygestel en is die perfekte boek vir ouers wat iets soek om hulle kinders deur die lang skoolvakansie mee besig te hou – sonder dat hulle heeldag voor ’n rekenaar- of TV-skerm sit.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eGebruik jou verbeelding is stampvol prettige idees. Neem dit oral saam met jou om verveelde kinders besig en vermaak te hou. Of dit nou ’n reënerige oggend of ’n sonskyn-middag is, sal jy genoeg hê om te maak, doen en speel.\u003c\/span\u003e"}
Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer

Gebruik jou Verbeelding: Meer as 250 Opwindende Idees vir Speletjies, Handwerk en Meer

R 260.00

Hierdie boek bevat meer as 250 ongelooflike dinge wat kinders kan maak en doen. Kinders kan hulle elektroniese toestelle afskakel en hulle kreatiwiteit vrye teuels gee – met speletjies, uitdagings, handwerk en hope ander prettige idees.Bou ’n minigholfbaan, hou ’n skattejag, of leer hoe om ’n spioen te word. Dit is tyd om jou verbeelding te gebr...


More Info
ASTERIX 24 IN BELGIE

Books

R 150.00
{"id":7716163092652,"title":"ASTERIX 24 IN BELGIE","handle":"asterix-24-in-belgie","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel…\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:39:15+02:00","created_at":"2023-10-21T12:39:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806803464364,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rene Goscinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"ASTERIX 24 IN BELGIE","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310730","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485310730.jpg?v=1697884756"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485310730.jpg?v=1697884756","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573773693100,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.799,"height":3393,"width":2712,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485310730.jpg?v=1697884756"},"aspect_ratio":0.799,"height":3393,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781485310730.jpg?v=1697884756","width":2712}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eWie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel…\u003c\/span\u003e"}
ASTERIX 24 IN BELGIE

ASTERIX 24 IN BELGIE

R 150.00

Wie is die dapperste: die Belgiese stam of die Galliërs? Die Galliërs en die Belge hou 'n kompetisie om te kyk wie die meeste Romeinse vestingkampe kan verwoes. Wanneer die uitslag gelykop is, vra hulle vir Julius Caesar om die beoordelaar te wees. Caesar is woedend en onderneem om hulle te vermorsel…


More Info
ASTERIX 23 OBELIX EN KIE

Books

R 150.00
{"id":7716163223724,"title":"ASTERIX 23 OBELIX EN KIE","handle":"asterix-23-obelix-en-kie","description":"\u003cspan\u003eJulius Caesar stuur Caius Ferregaandus, ’n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word ’n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:41:55+02:00","created_at":"2023-10-21T12:41:55+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806803595436,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rene Goscinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"ASTERIX 23 OBELIX EN KIE","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310723","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/download-2022-03-07T160559.983.jpg?v=1697884975"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/download-2022-03-07T160559.983.jpg?v=1697884975","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573775364268,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.804,"height":250,"width":201,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/download-2022-03-07T160559.983.jpg?v=1697884975"},"aspect_ratio":0.804,"height":250,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/download-2022-03-07T160559.983.jpg?v=1697884975","width":201}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eJulius Caesar stuur Caius Ferregaandus, ’n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word ’n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?\u003c\/span\u003e"}
ASTERIX 23 OBELIX EN KIE

ASTERIX 23 OBELIX EN KIE

R 150.00

Julius Caesar stuur Caius Ferregaandus, ’n slim MBA-mannetjie, om die Galliërs besig te hou deur hulle voor te stel aan die sakewêreld. Obelix val pens en pootjies vir die idee en word ’n grootmeneer in die menhirbedryf, maar sal sy welvaart geluk bring? En wat gebeur wanneer die vraag die aanbod oorskry?


More Info
{"id":7716163354796,"title":"Asterix #22 en Die Groot Oorvaart","handle":"asterix-22-en-die-groot-oorvaart","description":"\u003cspan\u003eOp ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:44:15+02:00","created_at":"2023-10-21T12:44:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806804119724,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rene Goscinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Asterix #22 en Die Groot Oorvaart","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310716","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/IMG_20200729_0019-scaled.jpg?v=1697885091"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/IMG_20200729_0019-scaled.jpg?v=1697885091","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573775986860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":2560,"width":2560,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/IMG_20200729_0019-scaled.jpg?v=1697885091"},"aspect_ratio":1.0,"height":2560,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/IMG_20200729_0019-scaled.jpg?v=1697885091","width":2560}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eOp ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?\u003c\/span\u003e"}
Asterix #22 en Die Groot Oorvaart

Asterix #22 en Die Groot Oorvaart

R 150.00

Op ’n visvanguitstappie word Asterix en Obelix in ’n storm vasgekeer en deur die see van koers af gestuur. Gelukkig bereik hulle ’n eiland en dit lyk vir hulle asof dit bewoon word deur ’n Romeinse kolonie. Maar wat is die vreemde diere wat “koeloekoeloekoeloe” maak? En hoekom wil hulle hoofman hê Obelix moet met sy dogter trou?


More Info
{"id":7716163584172,"title":"Asterix 21: Caesar Se Geskenk","handle":"asterix-21-caesar-se-geskenk","description":"\u003cspan\u003eToe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ’n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:46:56+02:00","created_at":"2023-10-21T12:46:57+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806804414636,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rene Goscinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Asterix 21: Caesar Se Geskenk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310709","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ctjr-6265-g710.0.photo.1485310709.jpg?v=1697885243"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ctjr-6265-g710.0.photo.1485310709.jpg?v=1697885243","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573777395884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":500,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ctjr-6265-g710.0.photo.1485310709.jpg?v=1697885243"},"aspect_ratio":0.8,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ctjr-6265-g710.0.photo.1485310709.jpg?v=1697885243","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eToe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ’n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.\u003c\/span\u003e"}
Asterix 21: Caesar Se Geskenk

Asterix 21: Caesar Se Geskenk

R 150.00

Toe legioensoldaat Romeomontagus by Caesar die titelakte kry van ’n Galliese dorpie in Armorica, verruil hy die dorpie aan die herbergier Ortopedix as betaling vir sy drankrekening. Ortopedix is baie opgewonde om te trek na die dorpie wat hy gekoop het.


More Info
{"id":7716163813548,"title":"Asterix die Gallier (boek 1)","handle":"asterix-die-gallier-boek-1","description":"\u003csection class=\"g-wrapper jl-section\" id=\"g-container-main\"\u003e\n\u003cdiv class=\"jl-container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\u003cmain id=\"g-mainbar\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"platform-content container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_page hikashop_product_of_category_21 hikashop_product_of_category_38 hikashop_product_of_category_78 hikashop_product_show_default\" id=\"hikashop_product_9781869197957_page\" itemtype=\"https:\/\/schema.org\/Product\" itemscope=\"\"\u003e\n\u003cform enctype=\"multipart\/form-data\" name=\"hikashop_product_form\" method=\"post\" action=\"https:\/\/www.namibiabooks.com\/component\/hikashop\/product\/updatecart\" onsubmit=\"return hikashop_product_form_check();\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_bottom_part\" id=\"hikashop_product_bottom_part\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_description_main\" id=\"hikashop_product_description_main\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cp\u003eDit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cspan class=\"hikashop_product_url_main\" id=\"hikashop_product_url_main\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_files_main\" id=\"hikashop_product_files_main\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/form\u003e\n\u003cdiv id=\"hikashop_submodules\" class=\"hikashop_submodules\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv id=\"hikashop_external_comments\" class=\"hikashop_external_comments\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/main\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003cfooter class=\"jl-section\" id=\"g-footer\"\u003e\n\u003cdiv class=\"jl-container jl-container-expand\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"platform-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"about-us jl-panel moduletable topmenu\"\u003e\n\u003cdiv class=\"mod-custom custom\" id=\"mod-custom184\"\u003e\n\u003cdiv class=\"email\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/footer\u003e","published_at":"2023-10-21T12:49:37+02:00","created_at":"2023-10-21T12:49:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Latest","Protea"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806805856428,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rene Goscinny","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Asterix die Gallier (boek 1)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781869197957","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/150616_611a8843687ce1.76505439_9781869197957_298x400_04ad02d5-83e3-479f-bac1-c2f060aeabaf.jpg?v=1697885392"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/150616_611a8843687ce1.76505439_9781869197957_298x400_04ad02d5-83e3-479f-bac1-c2f060aeabaf.jpg?v=1697885392","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573779787948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":400,"width":298,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/150616_611a8843687ce1.76505439_9781869197957_298x400_04ad02d5-83e3-479f-bac1-c2f060aeabaf.jpg?v=1697885392"},"aspect_ratio":0.745,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/150616_611a8843687ce1.76505439_9781869197957_298x400_04ad02d5-83e3-479f-bac1-c2f060aeabaf.jpg?v=1697885392","width":298}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003csection class=\"g-wrapper jl-section\" id=\"g-container-main\"\u003e\n\u003cdiv class=\"jl-container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\u003cmain id=\"g-mainbar\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"platform-content container\"\u003e\n\u003cdiv class=\"row\"\u003e\n\u003cdiv class=\"col\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_page hikashop_product_of_category_21 hikashop_product_of_category_38 hikashop_product_of_category_78 hikashop_product_show_default\" id=\"hikashop_product_9781869197957_page\" itemtype=\"https:\/\/schema.org\/Product\" itemscope=\"\"\u003e\n\u003cform enctype=\"multipart\/form-data\" name=\"hikashop_product_form\" method=\"post\" action=\"https:\/\/www.namibiabooks.com\/component\/hikashop\/product\/updatecart\" onsubmit=\"return hikashop_product_form_check();\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_bottom_part\" id=\"hikashop_product_bottom_part\"\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_description_main\" id=\"hikashop_product_description_main\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cp\u003eDit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum...\u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cspan class=\"hikashop_product_url_main\" id=\"hikashop_product_url_main\"\u003e\u003c\/span\u003e\n\u003cdiv class=\"hikashop_product_files_main\" id=\"hikashop_product_files_main\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/form\u003e\n\u003cdiv id=\"hikashop_submodules\" class=\"hikashop_submodules\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv id=\"hikashop_external_comments\" class=\"hikashop_external_comments\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/main\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/section\u003e\n\u003cfooter class=\"jl-section\" id=\"g-footer\"\u003e\n\u003cdiv class=\"jl-container jl-container-expand\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-grid\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-block size-100\"\u003e\n\u003cdiv class=\"g-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"platform-content\"\u003e\n\u003cdiv class=\"about-us jl-panel moduletable topmenu\"\u003e\n\u003cdiv class=\"mod-custom custom\" id=\"mod-custom184\"\u003e\n\u003cdiv class=\"email\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/footer\u003e"}
Asterix die Gallier (boek 1)

Asterix die Gallier (boek 1)

R 150.00

Dit is die jaar 50 voor Christus. Gallie is geheel en al in Romeinse besit… Geheel en al? Nee! Een dorpie vol ontembare Galliers bied hardnekkig weerstand teen die invaller ... en maak die lewe moeilik vir die Romeinse legioensoldate wat laer trek in die vestingkampe Skinkirum, Aquarium, Hiersitwarum en Casarum... ...


More Info
{"id":7716160012460,"title":"Kinders se voël van Suider-Afrika","handle":"kinders-se-voel-van-suider-afrika","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","created_at":"2023-10-21T12:26:49+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Age 13+","Age 6 - 10","Kinders","Latest","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Penguin"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42806789341356,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LOON, HÉLÈNE","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kinders se voël van Suider-Afrika","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781775848332","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28573767205036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":521,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010"},"aspect_ratio":0.768,"height":521,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Kids-Birds_Afr-cover.jpg?v=1697884010","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens grootmaak en roofdiere vermy. ’n Volledige inleiding verduidelik konsepte soos hofmakery, migrasie en ververing. Meer as 500 treffende foto’s is ingesluit, waarvan baie aantekeninge het om interessante eienskappe aan te toon.\u003c\/span\u003e"}
Kinders se voël van Suider-Afrika

Kinders se voël van Suider-Afrika

R 170.00

Hierdie lewendige boek stel kinders voor aan meer as 60 van die voëlgroepe wat in suider-Afrika te vind is: grasieuse flaminke, vinnige valke, juweel-agtige suikerbekkies, kordate neushoringvoëls en vele meer. Leer hoe om verskillende voëls te identifiseer en ontdek meer oor hul gedrag – hoe hulle kos soek, ’n maat kies, ’n nes bou, kuikens groo...


More Info