Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":7636057030828,"title":"Hoendervleis: Grillerige stories en rympies","handle":"hoendervleis-grillerige-stories-en-rympies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-02T09:57:19+02:00","created_at":"2023-06-02T09:57:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42593861828780,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoendervleis: Grillerige stories en rympies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383874","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoendervleis.jpg?v=1685692641"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoendervleis.jpg?v=1685692641","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28207213772972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":511,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoendervleis.jpg?v=1685692641"},"aspect_ratio":0.646,"height":511,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Hoendervleis.jpg?v=1685692641","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eHierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eJong grilvrate sal versot wees op hierdie versameling stories en rympies uit die pen van Jaco Jacobs.\u003c\/p\u003e"}
Hoendervleis: Grillerige stories en rympies

Hoendervleis: Grillerige stories en rympies

R 180.00

Hierdie boek vol grillerige stories en rympies sal jou heerlik hoendervleis laat kry! Daar is 'n weerwolf wat saam op die skoolkamp gaan, 'n paar spokerige handskoene wat goed is met klavier speel, 'n baie vreemde onderwyseres – en iets wat jou die hardste van almal in die fliek sal laat gil! Jong grilvrate sal versot wees op hierdie versamel...


More Info
Tekkies

Soft Cover

R 225.00
{"id":7641539477676,"title":"Tekkies","handle":"tekkies","description":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die wêreld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom op ’n dag sien hardloop … Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer – in meer as een opsig.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan. Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eTekkies is ’n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair Ackermann.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:01:42+02:00","created_at":"2023-06-15T12:01:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Age 8 - 10","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Pan Macmillan"],"price":22500,"price_min":22500,"price_max":22500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609639162028,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tekkies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22500,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776251155","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Tekkies.webp?v=1686823326"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Tekkies.webp?v=1686823326","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249368101036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.657,"height":533,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Tekkies.webp?v=1686823326"},"aspect_ratio":0.657,"height":533,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Tekkies.webp?v=1686823326","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfone in sy ore druk, verdwyn die wêreld rondom hom. Totdat een van die mooiste meisies in die skool hom op ’n dag sien hardloop … Roxy is vasbeslote om Zander sover te kry om landloop te hardloop, en in die proses word sy lewe op sy kop gekeer – in meer as een opsig.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZander se beste vriend verstaan nie sy nuwe obessie met hardloop nie en wil net oor die Cyber Clash-rekenaarspeletjiekompetisie praat. Daarby is Zander se gevoelens vir Roxy ook definitief nie platonies nie, en asof dit nie genoeg is nie, is sy eerste landloopkompetisie op dieselfde dag as sy broer se debuutwedstryd vir die eerste rugbyspan. Zander sal moet kies: Gaan hy sy broer in die steek laat, of vir Roxy?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eTekkies is ’n grafiese roman met teks deur die topverkoper-skrywer Jaco Jacobs, en illustrasies vir die slimfoon-generasie deur Alistair Ackermann.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}
Tekkies

Tekkies

R 225.00

Die meeste mense slaap Saterdae laat, maar nie Zander nie. Hy sit al weer saam met sy ouers langs die rugbyveld om te kyk hoe sy broer hul pa se sportdrome uitleef.Zander se belangstellings beïndruk sy ouers nie veel nie. Hy hou van rekenaarspeletjies, lees en draf. Vir hom is draf ’n bietjie soos lees. Wanneer hy sy tekkies vasmaak en sy oorfon...


More Info
Boekwinkel Tussen die Wolke

Soft Cover

R 220.00
{"id":7641539969196,"title":"Boekwinkel Tussen die Wolke","handle":"boekwinkel-tussen-die-wolke","description":"\u003cp\u003eWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-15T12:05:23+02:00","created_at":"2023-06-15T12:05:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Latest","Pan Macmillan"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42609640177836,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boekwinkel Tussen die Wolke","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776250783","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28249374654636,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.662,"height":529,"width":350,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534"},"aspect_ratio":0.662,"height":529,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/DieBoekwinkelTussendieWolke.webp?v=1686823534","width":350}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eWelkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe gaan verander … as sy dapper genoeg is.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIemand probeer seker maak dat die boekwinkel finaal sy deure sluit, maar Ella en haar vriende gaan dit nie toelaat nie, nie eens as dit lewensgevaarlik raak nie. En wie weet, dalk kry hulle hulp uit ’n onverwagse oord – alle boekwinkels huisves mos ’n tikkie towerkrag\u003c\/p\u003e"}
Boekwinkel Tussen die Wolke

Boekwinkel Tussen die Wolke

R 220.00

Welkom by Kop In Die Wolke – Ella se gunstelingwinkel op aarde. ’n Plek vol towerkrag, waar wonderlike dinge met jou kan gebeur. Hier kan jy tweedehandse boeke koop wat ruik na raaisels en avonture en dagdrome (en ’n klein bietjie na sweterige sokkies, as ons nou doodeerlik moet wees). En tussen die rakke wag ’n avontuur wat Ella se hele lewe ga...


More Info
13 Spookstories

Soft Cover

R 190.00
{"id":7792599728300,"title":"13 Spookstories","handle":"13-spookstories","description":"\u003cp\u003eGlo jy in spoke?\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T13:35:30+02:00","created_at":"2024-02-22T13:35:30+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Jaco Jacobs","Kinders","Lapa","Latest"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066717831340,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"13 Spookstories","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799346572","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950500147372,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.612,"height":500,"width":306,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783"},"aspect_ratio":0.612,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799346572-1.jpg?v=1708601783","width":306}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003eGlo jy in spoke?\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eIs daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e"}
13 Spookstories

13 Spookstories

R 190.00

Glo jy in spoke?   Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!  


More Info