Free National Shipping on Orders over R500!

Kinders: 10 tot 13 Jaar

Sort by:
Filter
{"id":4095728222319,"title":"My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet","handle":"my-eerste-boek-oor-perde-en-ponies-alles-wat-jy-wil-weet","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reeds 'n perde-eienaar is of daarvan droom om eendag jou eie ponie te kry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer wat perde met hul liggaamstaal wys, watter verskillende kleure en patrone hulle kan hê, en vind meer uit oor die verskillende maniere hoe perde beweeg. Kom beleef die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto's en feite oor perde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou troetelperd te versorg sodat hy gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en atletiese vermoëns. Hierdie boek is die voortsetting van 'n reeks wat begin het met My eerste boek oor honde.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-09-20T14:44:21+02:00","created_at":"2019-09-20T14:44:21+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":30103962845295,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Andrea Mills","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":231,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799394979","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_Boek_oor_Perde_en_Ponies.jpg?v=1568983480"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_Boek_oor_Perde_en_Ponies.jpg?v=1568983480","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":455538016367,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.768,"height":400,"width":307,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_Boek_oor_Perde_en_Ponies.jpg?v=1568983480"},"aspect_ratio":0.768,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/My_eerste_Boek_oor_Perde_en_Ponies.jpg?v=1568983480","width":307}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reeds 'n perde-eienaar is of daarvan droom om eendag jou eie ponie te kry. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer wat perde met hul liggaamstaal wys, watter verskillende kleure en patrone hulle kan hê, en vind meer uit oor die verskillende maniere hoe perde beweeg. Kom beleef die wonderlike wêreld van perde en ponies met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto's en feite oor perde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou troetelperd te versorg sodat hy gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en atletiese vermoëns. Hierdie boek is die voortsetting van 'n reeks wat begin het met My eerste boek oor honde.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet

My eerste boek oor perde en ponies: Alles wat jy wil weet

R 180.00

Alles wat kinders oor perde en ponies wil weet! Ontdek die wêreld van perde en ponies in hierdie gids propvol feite. Vind meer uit oor perde se gedrag, en ontdek hope nuttige wenke oor hoe om jou ponie te versorg. Ontmoet meer as 20 rasse, van Arabiere tot Shetlandponies. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van perde hou, of jy nou reed...


More Info
{"id":4461215088751,"title":"My eerste boek oor Honde: Alles wat jy wil weet","handle":"my-eerste-boek-oor-honde-alles-wat-jy-wil-weet","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlles wat kinders oor honde wil weet! Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond te kry. Leer wat honde met hul liggaamstaal wys, waarvan hulle droom wanneer hulle slaap, en wat hulle vir ons probeer sê. Kom beleef die wonderlike wêreld van honde met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto’s en skattige feite oor honde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou beste vriend te versorg sodat hy stertswaai-gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en ratse toertjies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-19T14:36:35+02:00","created_at":"2020-05-19T14:36:35+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":14000,"price_min":14000,"price_max":14000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31608410800239,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Lydia du Plessis","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My eerste boek oor Honde: Alles wat jy wil weet","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":14000,"weight":231,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799390506","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteboekoorHonde.jpg?v=1589891830"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteboekoorHonde.jpg?v=1589891830","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6219206000751,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.722,"height":500,"width":361,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteboekoorHonde.jpg?v=1589891830"},"aspect_ratio":0.722,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyEersteboekoorHonde.jpg?v=1589891830","width":361}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAlles wat kinders oor honde wil weet! Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond te kry. Leer wat honde met hul liggaamstaal wys, waarvan hulle droom wanneer hulle slaap, en wat hulle vir ons probeer sê. Kom beleef die wonderlike wêreld van honde met hierdie nuttige gids propvol fantastiese foto’s en skattige feite oor honde. Vind uit hoe verskillende rasse se unieke eienskappe van mekaar verskil, leer hoe om jou beste vriend te versorg sodat hy stertswaai-gelukkig en gesond bly, en verstom jou aan hierdie wonderlike diere se supersintuie en ratse toertjies.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
My eerste boek oor Honde: Alles wat jy wil weet

My eerste boek oor Honde: Alles wat jy wil weet

R 140.00

Alles wat kinders oor honde wil weet! Ontdek alles wat jy nog altyd oor honde wou weet, van verskillende rasse, eienskappe en versorging, tot fassinerende inligting oor hoe honde met ons en met ander honde kommunikeer. Hierdie boek is perfek vir enige iemand wat van honde hou, of jy nou reeds ’n honde-eienaar is of daarvan droom om jou eie hond...


More Info