- Home
- Kinders: 8 tot 10 Jaar
- Colouring Books
Kinders: 8 tot 10 Jaar
My Gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir Dogters
R 130.00
Inspireer meisies om God se Woord in hulle harte vas te lê deur 40 Skrifbeloftes in te kleur!Die 40 volblad-illustrasies in My gunsteling Bybelverse Inkleurboek vir dogters stel dogters tussen die ouderdomme van 5 en 8 bekend aan die kosbaarste beloftes wat God vir sy kinders het. Die inkleurboek bevat ook 10 bladsye met boekmerke, kaartjies en ...
Dankie! Inkleurboek vir Dogters
R 100.00
Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd. Dankie! Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor hulle dankbaar...
Geloof, Vreugde, Liefde! Inkleurboek vir Dogters
R 100.00
Elke laerskooldogter het nodig om te weet daar is Iemand wat altyd daar sal wees vir haar en met Wie sy enige tyd of plek kan praat. En daardie Iemand is Jesus! Hy is altyd daar, en Hy luister altyd. Geloof Vreugde Liefde Inkleurboek vir dogters sal dogters tussen 8 en 12 aan hierdie waarheid herinner, terwyl hulle leer oor soveel dinge waaroor ...