Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208800866415,"title":"Aksieheld Austin - Onheil op Skedelbaai","handle":"aksieheld-austin","description":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eLigte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ‘n reusehaai wat in die baai rondwem.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2019-04-28T06:03:56+02:00","created_at":"2019-04-28T06:03:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655663710319,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Aksieheld Austin - Onheil op Skedelbaai","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":131,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799393132","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Onheil_op_Skedelbaai.jpg?v=1556424382"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Onheil_op_Skedelbaai.jpg?v=1556424382","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973353087087,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.679,"height":700,"width":475,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Onheil_op_Skedelbaai.jpg?v=1556424382"},"aspect_ratio":0.679,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Aksieheld_Austin_-_Onheil_op_Skedelbaai.jpg?v=1556424382","width":475}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eLigte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ‘n reusehaai wat in die baai rondwem.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"value\"\u003eDan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"data item title\" aria-labeledby=\"tab-label-reviews-title\" data-role=\"collapsible\" id=\"tab-label-reviews\" role=\"tab\" data-collapsible=\"true\" aria-controls=\"reviews\" aria-selected=\"false\" aria-expanded=\"false\" tabindex=\"0\"\u003e\u003c\/div\u003e"}

Aksieheld Austin - Onheil op Skedelbaai

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Ligte, kamera, aksie! Ewald het nie ‘n bang haar op sy kop nie – veral omdat hy deesdae die ster van die supergewilde Aksieheld Austin-rolprente is! Die derdie fliek, Onheil op skedelbaai, word op ‘n geheimsinnige eiland verfilm en dadelik begin dinge verkeerd loop. Die vliegtuig beland amper in ‘n ongeluk, iemand probeer Ewald met ‘n mes steek toe hy afswem na die skeepswrak, Sonia Blom word amper van die lighuis se trappe afgegooi – en daar is ‘n reusehaai wat in die baai rondwem.
Dan is daar nog Melita – die geheimsinnige meisie wat glo die eiland is vervloek. Sy waarsku dadelik vir Ewald en Cardo dat mense wat te veel weet van wat op die eiland aangaan, sterf. Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

Related Products