Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4499768180847,"title":"Geheime prinsesse: Sterrewens","handle":"geheime-prinsesse-sterrewens","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kamp sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-30T12:18:26+02:00","created_at":"2020-06-30T12:18:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13500,"price_min":13500,"price_max":13500,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31822932705391,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Rosie Banks","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Geheime prinsesse: Sterrewens","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13500,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799380095","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Sterrewens.jpg?v=1593512306"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Sterrewens.jpg?v=1593512306","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6431860031599,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Sterrewens.jpg?v=1593512306"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GeheimePrinsesse_Sterrewens.jpg?v=1593512306","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eLara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kamp sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.\u003c\/span\u003e"}

Geheime prinsesse: Sterrewens

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Rosie Banks

Lara en Anke het ’n spesiale geheim – hulle leer om Geheime Prinsesse te wees, prinsesse wat wense kan waar maak. Met hul wenshangertjies reis hulle na die Towerpaleis waar die Geheime Prinsesse bymekaarkom. Maar die aaklige prinses Martelle is vasbeslote om hul wenskrag vir haarself te vat en die Towerpaleis te vernietig! Hierdie keer ontmoet Lara en Anke vir Jolandi. Haar enigste wens is dat sy haar kamp sal geniet. Sal Lara en Anke haar kan help om haar wens waar te maak? Of sal prinses Martelle die pret bederf? Jong lesers sal dol wees oor hierdie reeks waarin twee beste maats telkens weggevoer word na die Geheime Prinsesse se towerwereld. In elkeen van die boeke in hierdie reeks beleef die meisies ’n opwindende avontuur.