Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505138004079,"title":"Professor Fungus en die onsigbare skurk","handle":"professor-fungus-en-die-onsigbare-skurk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJy sal jou oë nie glo nie! \u003c\/span\u003eProfessor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.\n\u003cp\u003eProfessor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-07-08T14:16:04+02:00","created_at":"2020-07-08T14:16:04+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847860830319,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Professor Fungus en die onsigbare skurk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":83,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389227","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorFungusendieonsigbareskurk.jpg?v=1594210599"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorFungusendieonsigbareskurk.jpg?v=1594210599","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462495752303,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.642,"height":500,"width":321,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorFungusendieonsigbareskurk.jpg?v=1594210599"},"aspect_ratio":0.642,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ProfessorFungusendieonsigbareskurk.jpg?v=1594210599","width":321}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eJy sal jou oë nie glo nie! \u003c\/span\u003eProfessor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.\n\u003cp\u003eProfessor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eMaar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...\u003c\/p\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Professor Fungus en die onsigbare skurk

Product Info
R 125.00
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Jy sal jou oë nie glo nie! Professor Fungus is besig met ’n fantastiese nuwe uitvinding in sy laboratorium – en Bennie en Jenny kan nie wag om dit op die proef te stel nie.

Professor Fungus noem dit sy Vloeibare Energie-Reduserende Dubbel-Weerkaatsende Ydelheid-Neutraliseerder … of kortweg sommer net V.E.R.D.W.Y.N.

En die beste van als? Dit kan jou onsigbaar maak! Dit klink sommer na vet pret!

Maar dan kry ’n skurk die formule in die hande – en Bennie en Jenny moet help om van die wêreld se kosbaarste juwele te probeer red ...