Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473255559279,"title":"Hoe Supercool Goed Werk","handle":"hoe-supercool-goed-werk","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSal ons in die toekoms met vlieënde motors ry?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe werk ’n 3D-drukker?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKan mense regtig eendag op Mars gaan woon?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na die maniere hoe dit ons moderne wêreld vorm. Kinders sal versot wees op die prettige skootrekenaar-styl-omslag en die innoverende uitleg.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerstommende foto’s en illustrasies verduidelik hoe enige iets van hommeltuie en superrekenaars tot onderwater-hotelle en vlieënde motors werk. Hoe supercool goed werk onthul die geheime van die heel innoverendste nuwe idees en verken ook die opwindende tegnologie van die toekoms.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T13:47:56+02:00","created_at":"2020-05-29T13:49:00+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","Opvoedkundig"],"price":28500,"price_min":28500,"price_max":28500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661079625839,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Ian Graham","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Hoe Supercool Goed Werk","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":28500,"weight":820,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383843","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoesupercoolgoedwerk.jpg?v=1590752941"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoesupercoolgoedwerk.jpg?v=1590752941","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270546542703,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":400,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoesupercoolgoedwerk.jpg?v=1590752941"},"aspect_ratio":1.0,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Hoesupercoolgoedwerk.jpg?v=1590752941","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSal ons in die toekoms met vlieënde motors ry?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe werk ’n 3D-drukker?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eKan mense regtig eendag op Mars gaan woon?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na die maniere hoe dit ons moderne wêreld vorm. Kinders sal versot wees op die prettige skootrekenaar-styl-omslag en die innoverende uitleg.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eVerstommende foto’s en illustrasies verduidelik hoe enige iets van hommeltuie en superrekenaars tot onderwater-hotelle en vlieënde motors werk. Hoe supercool goed werk onthul die geheime van die heel innoverendste nuwe idees en verken ook die opwindende tegnologie van die toekoms.\u003c\/p\u003e"}

Hoe Supercool Goed Werk

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Ian Graham

Sal ons in die toekoms met vlieënde motors ry?

Hoe werk ’n 3D-drukker?

Kan mense regtig eendag op Mars gaan woon?

Hoe lyk dit binne-in ’n PlayStation 4?

Ontdek die verstommende tegnologiese uitvindings van die toekoms in hierdie asemrowende boek. Hoe supercool goed werk is ’n splinternuwe gids wat ongelooflike nuwe tegnologie verken, en kyk na die maniere hoe dit ons moderne wêreld vorm. Kinders sal versot wees op die prettige skootrekenaar-styl-omslag en die innoverende uitleg.

Verstommende foto’s en illustrasies verduidelik hoe enige iets van hommeltuie en superrekenaars tot onderwater-hotelle en vlieënde motors werk. Hoe supercool goed werk onthul die geheime van die heel innoverendste nuwe idees en verken ook die opwindende tegnologie van die toekoms.

Related Products