Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7792616898732,"title":"KomInPas met Afrikaans: Huistaal","handle":"kominpas-met-afrikaans-huistaal","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling A is ? chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ? ryk woordeskat te hê.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling B bevat wenke vir die beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, en \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling C ? opsomming van letterkundige- en poetiese aspekte vir die laerskoolleerder.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ? gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2024-02-22T14:15:16+02:00","created_at":"2024-02-22T14:15:16+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Age 8 - 10","Aktiwiteit","Kinders","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":34000,"price_min":34000,"price_max":34000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43066783334572,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"c. de villiers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"KomInPas met Afrikaans: Huistaal","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":34000,"weight":300,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799371567","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799371567.jpg?v=1708604146"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799371567.jpg?v=1708604146","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28950603301036,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799371567.jpg?v=1708604146"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780799371567.jpg?v=1708604146","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling A is ? chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ? ryk woordeskat te hê.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling B bevat wenke vir die beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, en \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e•\u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e \u003c\/span\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eAfdeling C ? opsomming van letterkundige- en poetiese aspekte vir die laerskoolleerder.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOnderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ? gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

KomInPas met Afrikaans: Huistaal

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: c. de villiers

Die handleiding is vir Afrikaans Huistaal-leerders van graad 4 tot 7 opgestel. Die boek word dus eenmalig aangekoop en word in graad 4, 5, 6 en 7 gebruik.
Die handleiding som die teorie van taalleer, sowel as literêre begrippe vir die laerskoolleerder op. Wenke in die benadering van leesvaardigheid word ook gegee. 
• Afdeling A is ? chronologiese opsomming van die taalleer. By elke aspek van die taal is daar lyste per graad opgestel, wat progressie verseker. Leerders behoort aan die einde van graad 7 ? ryk woordeskat te hê.
• Afdeling B bevat wenke vir die beantwoording van begripstoetse en visuele tekste, en 
• Afdeling C ? opsomming van letterkundige- en poetiese aspekte vir die laerskoolleerder.

Onderwysers hoef nie meer kosbare tyd aan die opstel van notas te spandeer nie. Verder word tyd ook gespaar, omdat leerders nie meer notas hoef uit te knip en in te plak nie. Geld word ook gespaar aangesien afrolwerk nie meer nodig is nie. Elke onderwyser kan sy eie kreatiwiteit in die opstel van werkkaarte gebruik. Werkkaarte bly dus altyd relevant en die vernuwing van werkkaarte is dus geen probleem nie. Die handleiding beskik oor verskeie praktiese voorbeelde, en leerwerk vir byvoorbeeld spelling kan uit die handleiding gegee word.

Die handleiding is kleurvol en gebruikersvriendelik. Daar is oulike wenke wat leerders help om sekere reels maklik te onthou en daar is nota-blokkies waar leerders addisionele notas kan maak. Die handleiding is ook ? gemaklike grootte en lig genoeg om daagliks skool toe te bring.

Related Products