Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7062511255724,"title":"My Groot Lofkleuter Bybel 2","handle":"my-groot-lofkleuter-bybel-2","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eTerwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNa die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-08T09:57:18+02:00","created_at":"2021-11-08T09:57:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie","Non-Fiction"],"price":29000,"price_min":29000,"price_max":29000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797790109868,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jan de Wet","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My Groot Lofkleuter Bybel 2","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":29000,"weight":595,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639607511","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyGrootLofkleuterBybel2.jpg?v=1636358315"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyGrootLofkleuterBybel2.jpg?v=1636358315","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306399711404,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.805,"height":400,"width":322,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyGrootLofkleuterBybel2.jpg?v=1636358315"},"aspect_ratio":0.805,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyGrootLofkleuterBybel2.jpg?v=1636358315","width":322}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eNog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eLees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eTerwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eNa die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

My Groot Lofkleuter Bybel 2

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jan de Wet

Nog meer bekende Bybelverhale en stories vir kinders!

Lees, luister en geniet die Bybelverhale, -liedjies en illustrasies saam met jou kleuter. ’n QR kode word in die boek ingesluit wat lesers gratis toegang bied tot die skrywer se liedjieopnames. Kleuters kan na die liedjies luister terwyl hulle na die illustrasies kyk en die stories lees.

Terwyl elke Bybelverhaal met groot sorg getrou aan die Skrif oorvertel word, is die taalvlak en -vermoë en die ontwikkeling van ’n gesonde Godbegrip by die kleuter in ag geneem by die skep van hierdie publikasie. Deurgaans word Bybelse waardes deur die teks en illustrasies beklemtoon.

Na die Bybelverhaal is daar ’n gebed wat jy saam met jou kleuter kan bid. Kyk ook uit vir die dierevriende wat die Bybelverhaal-reis saam met die kleuter af lê. Die diere help die kleuter om te onthou wat die hoofboodskap of -waarde van die verhaal is.

Related Products