Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505111494767,"title":"Plakpoppies: Modes van Lank Gelede","handle":"plakpoppies-modes-van-lank-gelede","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op 'n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik. Temas sluit in die Antieke Egipte, Antieke Rome, Antieke Sjina, Engeland in die Middeleeue, Spanje in die 1500’s, die Victoriaanse tye en die minirokkies van die 1960’s. Dit is die tweede boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T13:14:48+02:00","created_at":"2020-07-08T13:14:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Nie-fiksie","Protea"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847767605359,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Protea","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Plakpoppies: Modes van Lank Gelede","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":295,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485304173","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Plakpoppies.jpg?v=1594830864"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Plakpoppies.jpg?v=1594830864","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6491799421039,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.771,"height":3473,"width":2678,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Plakpoppies.jpg?v=1594830864"},"aspect_ratio":0.771,"height":3473,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Plakpoppies.jpg?v=1594830864","width":2678}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003e'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op 'n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik. Temas sluit in die Antieke Egipte, Antieke Rome, Antieke Sjina, Engeland in die Middeleeue, Spanje in die 1500’s, die Victoriaanse tye en die minirokkies van die 1960’s. Dit is die tweede boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.\u003c\/span\u003e"}

Plakpoppies: Modes van Lank Gelede

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Protea

'n Boek vir jong kreatiewe dogtertjies wat in mode belang stel. Jong dogtertjies kan op 'n pret en leersame wyse met mode kennismaak deur hierdie aanvulling tot die gewilde “Sticker Dolly Dressing” reeks van die Britse uitgewershuis Usborne. Die manlike en vroulike poppe kan aangetrek word in outentieke klere deur meer as 200 plakkers te gebruik. Temas sluit in die Antieke Egipte, Antieke Rome, Antieke Sjina, Engeland in die Middeleeue, Spanje in die 1500’s, die Victoriaanse tye en die minirokkies van die 1960’s. Dit is die tweede boek in die reeks wat Protea Boekhuis in Afrikaans vertaal en aan 'n Suid-Afrikaanse mark bekendstel.

Related Products