- Home
- Kinders: Nie-fiksie
- Weer en die Seisoene (Prettige Feite)
Weer en die Seisoene (Prettige Feite)
Prettige feite en aktiwiteite vir woelwaters! Ontdek wat alles in die lug aangaan in Prettige feite: Weer en die seisoene. Hierdie boek is propvol feite en aktiwiteite wat dit die perfekte boek vir alle weerstoestande maak! Lesers kan uitvind hoe sneeuvlokkies vorm, waarom dit reën en waarom daar soms 'n reënboog in die lug verskyn. Daar is selfs prettige aktiwiteite om te voltooi: soos hoe om 'n reënwolk in 'n bottel te maak en hoe om 'n windwyser te maak wat sal wys watter kant toe die wind waai.
Hierdie boek is deel van die hoogs versamelbare Prettige Feite-reeks, wat spesiaal ontwikkel is vir kinders 5 jaar en ouer. Die reeks is die perfekte mengsel van opvoedkundige inhoud en eenvoudige, praktiese aktiwiteite. Jong lesers leer meer oor 'n verskeidenheid interessante onderwerpe en kry die geleentheid om prettige projekte aan te pak wat by die temas aansluit. Die eenvoudige aktiwiteite dra by tot die ontwikkeling van geletterdheid, syfergeletterdheid, geheueontwikkeling en handvaardigheid. Hou die kleinspan besig terwyl hulle speel-speel leer! Hierdie boek is die nuutste titel in die Prettige Feite reeks. Vorige titels sluit in Plaasdiere, Wonders van die woud, Goggas, Haaie en Van my kop tot my tone.
Related Products
Maak Kennis Met: Vorms
Maak Kennis Met: Vorms
R 50.00
Laat jou kleinding die verskillende vorms herken in hierdie pragtige, opvoedkundige boek. Elke bladsy bevat oulike aktiwiteite wat jou kleuter sal stimuleer om vorms maklik te onthou met behulp van kleurvolle illustrasies
101 Klop-Klop Grappe
101 Klop-Klop Grappe
R 65.00
Bekostigbare grappieboeke vir ure se skaterlagpret! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat ’n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ’n ...
101 Spook Grappe
101 Spook Grappe
R 65.00
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...
101 Pouse Grappe

101 Gogga Grappe

101 Vakansie Grappe

Ja!Kleuter Aktiwiteit & Gebed Boek
R 20.00
Jan de Wet se Ja!Kleuter Bybel Aktiwiteits & Gebedsboek. Ideaak vir enige kleuter!
Ontdek: Planete
Ontdek: Planete
R 205.00
Hierdie ruimteboek gee nuuskierige agies die kans om die wonders van die ruimte te ontdek. Dit bied ’n omvattende blik op wat in die ruimte aangaan –– van die aarde se bure in die ruimte tot die rotsagtige binneplanete en die grootste gasreuse! Kinders kan kyk na die agt planete wat om die son wentel, asook mane, asteroïede, dwergplanete, komete...
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
Soek-Soek Inkleurboek: Voertuie
R 80.00
Hierdie pragtige reeks kreatiewe inkleurboeke bevat opwindende soek-en-vind prente en aktiwiteite. Kinders moet die instruksies volg om die regte prent te soek en dan met die regte kleur in te kleur. Die bladsye vol soek-en-kry inkleurprente wemel van voertuie. Van lugballonne met sterre op tot stoomlokomotiewe, en selfs ruimteskepe wat vinniger...
101 Sport Grappe
101 Sport Grappe
R 65.00
Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker sp...
Rympies vir kleintjies en kleuters
Rympies vir kleintjies en kleuters
R 120.00
Hierdie bundel is die opvolger van die baie suksesvolle Rympies vir Pikkies en Peuters (Tafelberg, 2015). Met prettige volkleur-illustrasies bied dit 'n keurversameling verse vir 3 tot 5-jariges. Digby 400 rympies deur meer as 100 skrywers dek al die onderwerpe wat deel is van kleintjies se leefwêreld. Aangesien die bundel sorgvuldig beplan is o...
Helde van Suid-Afrika 2
Helde van Suid-Afrika 2
R 135.00
Ware heldeverhale – perfek vir beginnerlesers. Ontmoet ’n paar van die dapperste Suid-Afrikaanse helde! Leer ken ’n dapper mynwerker wat kaalvuis teen tonne rots baklei het om sy kollegas te red; lees die storie van Klara Majola wat een nag in die Koue Bokkeveld na haar blinde pa gaan soek het; en ontdek die ongelooflike verhaal van Hector Piete...