Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7731532890284,"title":"Tippie leer klanke Boekpak","handle":"tippie-leer-klanke-boekpak","description":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-11-07T11:30:42+02:00","created_at":"2023-11-07T11:30:42+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Books","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Aktiwiteitsboeke","Kinders","Lapa","Latest","Nie-fiksie","Onder 6","Opvoedkundig","Skool Hulpmiddels"],"price":40000,"price_min":40000,"price_max":40000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42847719817388,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LAPA","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Tippie leer klanke Boekpak","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":40000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637000444","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28619873779884,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/tippie_leer_klanke_boxset_voorblad_finaal.jpg?v=1699349444","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eLeer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.\u003c\/span\u003e"}

Tippie leer klanke Boekpak

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: LAPA

Leer jou klanke saam met Tippie die olifant! Tippie leer klanke is ontwikkel in samewerking met ’n arbeidsterapeut om verskeie vroeë ontwikkelingsvaardighede in te sluit. Klankvaslegging, korrekte klankvorming vir skryf asook ouditiewe en visuele perseptuele vaardighede vorm deel van hierdie unieke benadering. Hierdie reeks sluit ’n verskeidenheid versteekte kurrikulumuitkomstes in met visuele struktuur vir ’n duidelike begin en einde. ’n Gestruktureerde werkswyse met ’n fokus op links na regs, bo na onder word ook van die begin af aangeleer. Leergereedheid is belangrik. Tippie leer klanke is ’n makliker manier om klanke op ’n ouderdomstoepaslike en kindgerigte wyse aan te leer.

Related Products