Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2208792707183,"title":"Vind Uit! Aarde","handle":"vind-uit-aarde","description":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAarde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op 'n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken - van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-28T05:08:59+02:00","created_at":"2019-04-28T05:08:59+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20655601582191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Maryam Sharif-Draper","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Vind Uit! Aarde","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":238,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389715","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1973337587823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.778,"height":400,"width":311,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027"},"aspect_ratio":0.778,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Vind_Uit_Aarde.jpg?v=1556421027","width":311}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eWat wil jy graag uitvind?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDaar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAarde\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op 'n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken - van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Maryam Sharif-Draper

Wat wil jy graag uitvind?

 

Hierdie ongelooflike reeks boeke help kinders om kenners op die gebied van hul gunsteling-niefiksietemas te word, van wetenskap en haaie tot robotte, kodering en die heel nuutste tegnologie. Elke boek bevat asemrowende foto's, fantastiese vasvrae en hope prettige, relevante inligting. Leer was nog nooit soveel pret nie!

Daar is ses hoogs versamelbare titels in die reeks:

Wetenskap, Aarde, Haaie, Robotte, Kodering en Ingenieurswese.

Aarde

Ontdek die struktuur van die aarde, van sy rooiwarm kern tot die berge, woestyne en oseane op die planeet se oppervlak. Vind uit waarom ons seisoene het, hoe die watersiklus werk, en waarom ons bevolking groei. Wat is die aarde? Waarom het ons grond nodig? Hierdie fantastiese boek bied sleutelfeite oor aardrykskunde op 'n prettige en opwindende manier aan sodat jong lesers die wonders van ons planeet kan verken - van aardbewings tot berge, vulkane tot riviere, en ekostelsels tot die rotssiklus.

Related Products