Spend over R500 to qualify for free delivery!
{"id":2211875848303,"title":"101 Gogga Grappe","handle":"101-gogga-grappe","description":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-05-01T17:55:09+02:00","created_at":"2019-05-01T17:55:09+02:00","vendor":"Diskonto Books","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":3500,"price_min":3500,"price_max":3500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20672867762287,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"101 Gogga Grappe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":3500,"weight":0,"compare_at_price":null,"inventory_management":null,"barcode":"9780799393927"}],"images":["\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe.jpg?v=1556726190"],"featured_image":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0028\/1241\/2015\/products\/101_Gogga_Grappe.jpg?v=1556726190","options":["Title"],"content":"\u003cspan\u003eLawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Sportgrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Vakansiegrappe\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e- 101 Spookgrappe\u003c\/p\u003e"}

101 Gogga Grappe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Lawwe grappe vir enige onderwerp onder die son! Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese reeks grapboeke vir kinders! Elke boek bevat hope grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag. Daar is klop-klop-grappe, grappe oor rugby en krieket, miskruiers, miere en ander snaakse diere, vakansiegrappe en 'n klomp lekker spokerige grappe! Hoekom wou die hond nie tennis speel nie? Hy was 'n bokser. Het jy gehoor van die hokkiespan wat so opgewonde was omdat hulle vyfuur die oggend moes oefen? Toemaar, ek ook nie. Watter soort kryt maak 'n mens pimpel en pers? 'n Stoeikryt. Waar boer spoke? In begraafplase. Wat eet vegetariese vampiere?

 

Nek-tariens en bloedlemoene Daar is nou vier splinternuwe lekkerlag-titels in die reeks:

- 101 Sportgrappe

- 101 Vakansiegrappe

- 101 Spookgrappe

Related Products