Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571893629039,"title":"Bang beer","handle":"bang-beer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntmoet ’n dapper klein hasie … en ’n groot, bang beer!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy kwaai oë sal jou laat ril en laat gril\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003een dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKlein Ben is ’n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar in plaas van ’n groot, harige monster ontdek Klein Ben ’n beer in die woud. ’n Baie bang beer. \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-08T15:16:26+02:00","created_at":"2020-10-06T12:47:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Fiksie","Kinders","Lapa","Onder 6"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114895126639,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Steve Smallman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bang beer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799388725","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BangBeer.jpg?v=1601981251"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BangBeer.jpg?v=1601981251","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789748654191,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.864,"height":1200,"width":1037,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BangBeer.jpg?v=1601981251"},"aspect_ratio":0.864,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/BangBeer.jpg?v=1601981251","width":1037}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eOntmoet ’n dapper klein hasie … en ’n groot, bang beer!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eIn die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMet skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSy kwaai oë sal jou laat ril en laat gril\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003een dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKlein Ben is ’n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek!\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMaar in plaas van ’n groot, harige monster ontdek Klein Ben ’n beer in die woud. ’n Baie bang beer. \u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eSommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003e’n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.\u003c\/span\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Steve Smallman

Ontmoet ’n dapper klein hasie … en ’n groot, bang beer!

In die diep, donker woud woon die HARIGE OU GROTE!
Met skerp tande in sy bek en skerp kloue aan sy pote.
Sy kwaai oë sal jou laat ril en laat gril
en dit klink net soos donderweer wanneer hy brul!

Klein Ben is ’n dapper hasie. Hy hou BAIE van pret en avontuur, maar hy hou GLAD nie van bed toe gaan nie. Toe sy ma hom een aand voor slaaptyd vertel van die Harige Ou Grote met sy skerp tande en skerp kloue wat in die woud woon, besluit Klein Ben om in die donker buitentoe te sluip en hom te gaan soek!

Maar in plaas van ’n groot, harige monster ontdek Klein Ben ’n beer in die woud. ’n Baie bang beer. 

Sommer gou word klein Ben en die beer groot maats. Maar sal die beer dapper genoeg wees om na die monster te help soek?

’n Oulike, avontuurbelaaide storie oor vriendskap en hoe om jou vrese te oorkom.

Related Products