Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7839139823788,"title":"Ben en die Boelies","handle":"ben-en-die-boelies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBen word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2024-04-04T16:45:11+02:00","created_at":"2024-04-04T16:45:11+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Kinders","Lapa","Latest","Onder 6","Stories met Lesse"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":43224273813676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Zeleka Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ben en die Boelies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":135,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781779880222","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_boelies_cover_hi_res.jpg?v=1712241932"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_boelies_cover_hi_res.jpg?v=1712241932","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":29126205440172,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":600,"width":600,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_boelies_cover_hi_res.jpg?v=1712241932"},"aspect_ratio":1.0,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/ben_en_die_boelies_cover_hi_res.jpg?v=1712241932","width":600}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBen word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Ben en die Boelies

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Zeleka Smit

Ben word geteister deur nie net een nie, maar twee boelies by die skool. Die rooikop-tweeling maak hom baie bang en ongelukkig en hy wil nie eers meer skool toe gaan nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie en dat daar ander maniere is om boelies te hanteer. Zuléka Smit se pragtige storie bespreek die sensitiewe tema van boelies, veral by skole, en is gebaseer op haar baie jare van ondervinding in die onderwys en ook haar ervaring met haar eie kinders.

Related Products