Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4527846555759,"title":"Boom se Naam is Bojabi, Die","handle":"boom-se-naam-is-bojabi-die","description":"\u003cp\u003e'n STORIE UIT AFRIKA\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtige boom, oortrek met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste vesel-perske, vet soos 'n spanspek, sappig soos 'n grannaat... Maar...styf opgekrul om die boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan sé wat die naam van die boom is...\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-08-25T13:24:53+02:00","created_at":"2020-08-25T13:24:53+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31969521238127,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Piet Grobler","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Boom se Naam is Bojabi, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":377,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798159746","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IMG_1544.jpg?v=1598354813"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IMG_1544.jpg?v=1598354813","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6624757645423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.78,"height":3321,"width":2591,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IMG_1544.jpg?v=1598354813"},"aspect_ratio":0.78,"height":3321,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/IMG_1544.jpg?v=1598354813","width":2591}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e'n STORIE UIT AFRIKA\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e \u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtige boom, oortrek met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste vesel-perske, vet soos 'n spanspek, sappig soos 'n grannaat... Maar...styf opgekrul om die boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan sé wat die naam van die boom is...\u003c\/p\u003e"}

Boom se Naam is Bojabi, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Piet Grobler

'n STORIE UIT AFRIKA

 

Die diere is so, so honger. Dan sien hulle 'n pragtige boom, oortrek met rooi, ryp vrugte wat ruik na die soetste vesel-perske, vet soos 'n spanspek, sappig soos 'n grannaat... Maar...styf opgekrul om die boom is die grootste luislang wat hulle nog ooit gesien het. En die luislang sal die diere net van die vrugte laat eet as hulle hom kan sé wat die naam van die boom is...

Related Products