Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7715868442796,"title":"Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)","handle":"breinspeletjies-vir-slimkoppe-brain-buddy","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBreinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend: -Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans,handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed; -Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister)sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatorieseen fonologiese vaardighede; -Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere; -Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellynkruising en koördinering van laterale beweging; -Verhoogde kreatiwiteit; -Help met ADD, ADHD en disleksie. *Die stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain BoostBoard Games.\u003c\/span\u003e","published_at":"2023-10-20T12:29:18+02:00","created_at":"2023-10-20T12:29:18+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Book","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Kinders","Lapa","Latest"],"price":39000,"price_min":39000,"price_max":39000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42805656518828,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"LAPA","requires_shipping":true,"taxable":false,"featured_image":null,"available":true,"name":"Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":39000,"weight":750,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780637002172","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780637002172.jpg?v=1697797760"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780637002172.jpg?v=1697797760","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28571476099244,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.337,"height":187,"width":250,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780637002172.jpg?v=1697797760"},"aspect_ratio":1.337,"height":187,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9780637002172.jpg?v=1697797760","width":250}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eBreinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend: -Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans,handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed; -Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister)sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatorieseen fonologiese vaardighede; -Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere; -Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellynkruising en koördinering van laterale beweging; -Verhoogde kreatiwiteit; -Help met ADD, ADHD en disleksie. *Die stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain BoostBoard Games.\u003c\/span\u003e"}

Breinspeletjies vir slimkoppe (Brain buddy)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: LAPA

Breinspeletjies vir slimkoppe bevat 20 bord- en breinspeletjies wat kinders stimuleer deurmiddel van beweging! Die speletjies kom saam met ʼn handleiding met kort stories en instruksies vir beweging. Kinders kan uitsien na beter konsentrasie, geheue en logiese vaardighede! Hierdie stel bied ʼn reeks voordele, insluitend: -Verbetering van aandag, analitiese denke, liggaamsbalans,handskrif, breinaktiwiteit, leer- en leesspoed; -Ontwikkeling van taktiese (aanraak) en vestibulêre (luister)sintuie, logiese denke, geheue, skryf, wiskundige, organisatorieseen fonologiese vaardighede; -Versterking van nek-, bo-bors- en skouerspiere; -Oefening van hand-oog en hand-voet koördinasie, middellynkruising en koördinering van laterale beweging; -Verhoogde kreatiwiteit; -Help met ADD, ADHD en disleksie. *Die stel is ook beskikbaar in Engels: My First Brain BoostBoard Games.

Related Products