Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6551986241708,"title":"Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters","handle":"copy-of-jesus-liedjies-met-cd","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die hakke van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLiedjies vir Pikkies en Peute\u003c\/em\u003e\u003cem\u003er\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003es (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-05T14:52:34+02:00","created_at":"2021-03-05T14:52:34+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","NB","Nie-fiksie","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":26000,"price_min":26000,"price_max":26000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39296518488236,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Gertie Smit","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":26000,"weight":277,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624087441","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bybelliedjies.jpg?v=1614948823"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bybelliedjies.jpg?v=1614948823","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20252828237996,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.769,"height":650,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bybelliedjies.jpg?v=1614948823"},"aspect_ratio":0.769,"height":650,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Bybelliedjies.jpg?v=1614948823","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eOp die hakke van \u003c\/span\u003e\u003cem\u003eLiedjies vir Pikkies en Peute\u003c\/em\u003e\u003cem\u003er\u003c\/em\u003e\u003cspan\u003es (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Bybelliedjies vir Kleintjies en Kleuters

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Gertie Smit

Op die hakke van Liedjies vir Pikkies en Peuters (2017) volg vroeëkindontwikkelingspesialis Gertie Smit se nuwe boek met 40 oorspronklike Afrikaanse Bybelliedjies en -stories: oor karakters soos Jona, Moses en Daniël, liedjies wat goeie waardes aanleer, bv. om nie te jok nie, sowel as gebedjie-liedjies. Daar is ook 6 bekende Bybelverhale verwerk tot musiekstories. Die CD bevat al die liedjies in die boek, pragtig vertolk deur Marlie Katzke en Andre Terblanche. Illustrasies deur Tasia Rosser.

Related Products