Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473336758383,"title":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo","handle":"cowboy-koekemoer-van-die-klein-karoo","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDoer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv\u003e'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!\u003c\/div\u003e","published_at":"2020-05-29T15:24:03+02:00","created_at":"2020-05-29T15:24:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":12500,"price_min":12500,"price_max":12500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31661747667055,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Henry Ferreira","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":12500,"weight":81,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799349405","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoervandieKleinKaroo.jpg?v=1590758671"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoervandieKleinKaroo.jpg?v=1590758671","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6270944837743,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":400,"width":263,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoervandieKleinKaroo.jpg?v=1590758671"},"aspect_ratio":0.658,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/CowboyKoekemoervandieKleinKaroo.jpg?v=1590758671","width":263}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDoer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv\u003e'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!\u003c\/div\u003e"}

Cowboy Koekemoer van die Klein Karoo

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Henry Ferreira

Doer ver op die horison kom 'n stofstreep oor die vlakte nader. Die stofstreep word 'n stofwolk wat vinnig groei en al hoe groter en groter word. Dit is niemand anders nie as Cowboy Koekemoer van die Klein-Karoo wat op sy getroue kameelperd, Shorty, daar aangery kom!

'n Verbeeldingryke storie oor die avonture van 'n eg Suid-Afrikaanse cowboy wat die skelms laat les opsê. Wanneer gevaar hom in die gesig staar, is Koekemoer die kalmste cowboy in die hele Klein-Karoo!

Related Products