Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7092232749228,"title":"Dagboek van 'n Wimpy kid 16: Kolskoot","handle":"dagboek-van-n-wimpy-kid-16-kolskoot","description":"\u003cdiv\u003eGreg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eSal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e","published_at":"2021-12-02T11:14:19+02:00","created_at":"2021-12-02T11:14:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Penguin"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40878948941996,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jeff Kinney","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Dagboek van 'n Wimpy kid 16: Kolskoot","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":210,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485901334","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DagboekvannWimpyKid16Kolskoot-9781485901334.jpg?v=1638436510"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DagboekvannWimpyKid16Kolskoot-9781485901334.jpg?v=1638436510","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23580840558764,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.666,"height":601,"width":400,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DagboekvannWimpyKid16Kolskoot-9781485901334.jpg?v=1638436510"},"aspect_ratio":0.666,"height":601,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DagboekvannWimpyKid16Kolskoot-9781485901334.jpg?v=1638436510","width":400}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv\u003eGreg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eDie proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e \u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003eSal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv\u003e\u003c\/div\u003e"}

Dagboek van 'n Wimpy kid 16: Kolskoot

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jeff Kinney

Greg Heffley en sport is nie maats nie. Na ’n rampspoedige atletiekbyeenkoms by die skool besluit Greg hy is eens en vir altyd klaar met die sportwêreld. Maar nadat sy ma hom aanpor om sport nog een kans te gun, stem hy onwillig in om vir basketbal in te skryf.
 
Die proewe is ’n ramp, en Greg is oortuig hy gaan nie gekies word nie. Maar hy kry onverwags plek in een van die dorp se spanne. Wanneer Greg en sy spanmaats die seisoen begin, lyk die kanse skraal dat hulle selfs ’n enkele wedstryd gaan wen. Maar in sport kan enigiets gebeur.
 
Sal Greg sy kans aangryp wanneer alles op die spel is en hy die bal in sy hande het? Of gaan hy die kolskoot verbrou?

Related Products