Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4454634717295,"title":"Groot Storie, Die","handle":"die-groot-storie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGod se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié \"brood\". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek vertel die \"groot storie\" – God se storie – op ’n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied ’n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van ’n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke. Dit is geskryf in ’n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek – ’n moet-hê-boek vir enige jong Christen.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-13T11:23:26+02:00","created_at":"2020-05-13T11:23:26+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Nie-fiksie","Non-Fiction"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31572646101103,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Schalk Holloway","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groot Storie, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":240,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415340479","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieGrootStorie.jpg?v=1589361845"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieGrootStorie.jpg?v=1589361845","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6187191173231,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.72,"height":500,"width":360,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieGrootStorie.jpg?v=1589361845"},"aspect_ratio":0.72,"height":500,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/DieGrootStorie.jpg?v=1589361845","width":360}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eGod se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié \"brood\". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie boek vertel die \"groot storie\" – God se storie – op ’n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied ’n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van ’n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke. Dit is geskryf in ’n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek – ’n moet-hê-boek vir enige jong Christen.\u003c\/p\u003e"}

Groot Storie, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Schalk Holloway

God se Woord is ons lewensbrood, maar vir die jonger geslag kan dit uitdagend wees om die Bybel te bestudeer. Die formele ou styl van aanbieding steel dikwels die varsheid van dié "brood". Die groot storie is anders: Dit is ’n handleiding gerig op tieners met ’n vars, moderne aanslag. Dit bied tieners ’n meer verstaanbare grondslag vir hul geloof en sal hulle lus maak vir meer.

Die boek vertel die "groot storie" – God se storie – op ’n interaktiewe manier sodat jong lesers ingetrek word. Dit bied ’n chronologiese oorsig van God se volk se geskiedenis, Jesus se tyd hier op aarde, insluitend sy kruisdood en hemelvaart, die stigting van die Kerk en die geloofsgemeenskap nou. Daarby bevat elke hoofstuk ook eietydse illustrasies, nuttige inligting oor die Bybelse wêreld, sleutel-Skrifgedeeltes, die hoogtepunte van ’n spesifieke gedeelte van die Bybel, wie die hoofkarakters is en punte vir nadenke. Dit is geskryf in ’n gemaklike styl wat tot tieners sal spreek – ’n moet-hê-boek vir enige jong Christen.

Related Products