Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7111719354540,"title":"Donkie se lang pad dorp toe","handle":"donkie-se-lang-pad-dorp-toe","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMuggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie. Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd ʼn manier om ʼn boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere. Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim? Het Haas toe die boelies uitoorlê? Moenie langer wag om uit te vind nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-12-21T10:45:15+02:00","created_at":"2021-12-21T10:45:15+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa","Under 6"],"price":20000,"price_min":20000,"price_max":20000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40940917653676,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Maartens","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Donkie se lang pad dorp toe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":20000,"weight":350,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776350360","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Donkieselangpaddorptoe.jpg?v=1640076335"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Donkieselangpaddorptoe.jpg?v=1640076335","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23773300850860,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.767,"height":600,"width":460,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Donkieselangpaddorptoe.jpg?v=1640076335"},"aspect_ratio":0.767,"height":600,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Donkieselangpaddorptoe.jpg?v=1640076335","width":460}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eMuggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie. Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd ʼn manier om ʼn boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere. Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim? Het Haas toe die boelies uitoorlê? Moenie langer wag om uit te vind nie!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Donkie se lang pad dorp toe

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Maartens

Hierdie vrolike bundel bevat 20 fabelagtige diereverhale wat elkeen op ʼn unieke manier ʼn waardevolle lewenswysheid insluit vir kinders en hoe waardes in die alledaagse lewe toegepas kan word. Donkie se lang pad dorp toe dra die boodskap oor dat ʼn mens nooit almal tevrede kan stel nie. Vlermuis, Braambos en Seemeeu hou vergadering dra by tot die idee dat mens nie net moet dink aan wat jy kort nie, maar dat jy moet waardeer wat jy het.

Muggie sien kans vir Leeu bevat die wysheid dat niemand so sterk is dat hy nooit kan verloor nie. Tor sit Arend op sy plek gee weer die moed dat al is jy klein is daar altyd ʼn manier om ʼn boelie op sy plek te sit. Hierdie is maar enkele voorbeelde uit hierdie bundel propvol gawe, skaam, vrolike, bang, kwaai en brawe diere. Waaroor wil Mevrou Krap spog? Wat is Olifant se geheim? Het Haas toe die boelies uitoorlê? Moenie langer wag om uit te vind nie!

Related Products