Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4473407406191,"title":"Duinebesies","handle":"duinebesies","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkedelkus. Die naam alleen is genoeg om Elle hoendervleis te gee. Sy kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibie toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Haar en Refi se planne om 'n wit Kersfees in Frankryk te beleef is iets van die verlede. As sy mooi daaroor dink, het sy baie min om na uit te sien: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e1. Oor 'n week begin Alex se finale skooleksamen. Drie lang weke waarin sy hopeloos te min van haar kerel gaan sien. 2. Wanneer sy matriekeksamen verby is, vat hy die pad landuit op ’n 4x4-avontuur. Dit gaan ’n lang tyd wees voordat sy weer saam met Alex in die reën kan hardloop of lawwe dinge kan doen. 3. En dan, as haar laaste graadtienvraestel verby is, begin sy pak vir oom Eddie se mal uitstappie na die Namib. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink. ’n Paar van die manstudente in die navorsingsgroep sal enige warmbloedige meisie twee keer laat kyk. En tussen die sandduine wag avonture wat Elle heeltemal van die Eiffeltoring laat vergeet ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-29T16:15:32+02:00","created_at":"2020-05-29T16:15:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31662202814575,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Christien Neser","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Duinebesies","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":176,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799362473","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duinebesies.jpg?v=1590761763"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duinebesies.jpg?v=1590761763","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6271182569583,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duinebesies.jpg?v=1590761763"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Duinebesies.jpg?v=1590761763","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSkedelkus. Die naam alleen is genoeg om Elle hoendervleis te gee. Sy kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibie toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Haar en Refi se planne om 'n wit Kersfees in Frankryk te beleef is iets van die verlede. As sy mooi daaroor dink, het sy baie min om na uit te sien: \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e1. Oor 'n week begin Alex se finale skooleksamen. Drie lang weke waarin sy hopeloos te min van haar kerel gaan sien. 2. Wanneer sy matriekeksamen verby is, vat hy die pad landuit op ’n 4x4-avontuur. Dit gaan ’n lang tyd wees voordat sy weer saam met Alex in die reën kan hardloop of lawwe dinge kan doen. 3. En dan, as haar laaste graadtienvraestel verby is, begin sy pak vir oom Eddie se mal uitstappie na die Namib. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eDie woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink. ’n Paar van die manstudente in die navorsingsgroep sal enige warmbloedige meisie twee keer laat kyk. En tussen die sandduine wag avonture wat Elle heeltemal van die Eiffeltoring laat vergeet ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Christien Neser

Skedelkus. Die naam alleen is genoeg om Elle hoendervleis te gee. Sy kan nie glo sy moet die Desembervakansie saam met haar oom Eddie en sy navorsingspan Namibie toe gaan terwyl hulle goggas vang nie. Haar en Refi se planne om 'n wit Kersfees in Frankryk te beleef is iets van die verlede. As sy mooi daaroor dink, het sy baie min om na uit te sien:

1. Oor 'n week begin Alex se finale skooleksamen. Drie lang weke waarin sy hopeloos te min van haar kerel gaan sien. 2. Wanneer sy matriekeksamen verby is, vat hy die pad landuit op ’n 4x4-avontuur. Dit gaan ’n lang tyd wees voordat sy weer saam met Alex in die reën kan hardloop of lawwe dinge kan doen. 3. En dan, as haar laaste graadtienvraestel verby is, begin sy pak vir oom Eddie se mal uitstappie na die Namib.

Die woestynuitstappie sorg egter vir meer opwinding as wat Elle in haar wildste drome kon dink. ’n Paar van die manstudente in die navorsingsgroep sal enige warmbloedige meisie twee keer laat kyk. En tussen die sandduine wag avonture wat Elle heeltemal van die Eiffeltoring laat vergeet ...

Related Products