Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7206435717292,"title":"Ek Lees! Krok en Dil: Waar is die Maan?","handle":"ek-lees-krok-en-dil-waar-is-die-maan","description":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.\u003c\/p\u003e","published_at":"2022-03-07T12:22:39+02:00","created_at":"2022-03-07T12:22:38+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Jaco Jacobs","Kinders","Onder 6"],"price":4500,"price_min":4500,"price_max":4500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":41309384605868,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ek Lees! Krok en Dil: Waar is die Maan?","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":4500,"weight":50,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781776251025","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776251025.webp?v=1697545979"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776251025.webp?v=1697545979","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28563743178924,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.663,"height":407,"width":270,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776251025.webp?v=1697545979"},"aspect_ratio":0.663,"height":407,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/9781776251025.webp?v=1697545979","width":270}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp data-mce-fragment=\"1\"\u003eOm te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.\u003c\/p\u003e"}

Ek Lees! Krok en Dil: Waar is die Maan?

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Om te leer lees is een van die grootste avonture wat op enige kind wag - en Krok en Dil is die perfekte maats om dié opwindende reis mee aan te pak! Dié nuwe leesreeks uit die pen van Jaco Jacobs stel kinders deur middel van prettige stories aan verskillende klanke bekend. Die reeks het ’n sterk strokiesprent-aanslag, met volop spraakborrels en fantastiese volkleurillustrasies deur Nadia du Plessis, en die twee onwaarskynlike beste maats, ’n knorrige krokodil en ’n lewenslustige komkommertjie, sal dadelik in beginnerlesers se harte kruip.

Related Products