Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505151307887,"title":"Elton die verskriklike April verloor dit","handle":"elton-die-verskriklike-april-verloor-dit","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eElton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp by Hoerskool Horison, waar hy nou in Gr 8 is. Sy beste pelle Dawid en Lesedi is in 'n ander skool, en Jireh, die skarminkel van Tekkie Town se fletse, is 'n senior in sy skool. En sy ma is swanger. Die aarde kan hom maar insluk.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-07-08T14:46:48+02:00","created_at":"2020-07-08T14:46:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847969194095,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Carin Krahtz","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Elton die verskriklike April verloor dit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":190,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780624081852","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EltondieverskriklikeAprilverloordit.jpg?v=1594212409"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EltondieverskriklikeAprilverloordit.jpg?v=1594212409","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462594547823,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.645,"height":400,"width":258,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EltondieverskriklikeAprilverloordit.jpg?v=1594212409"},"aspect_ratio":0.645,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/EltondieverskriklikeAprilverloordit.jpg?v=1594212409","width":258}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eElton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp by Hoerskool Horison, waar hy nou in Gr 8 is. Sy beste pelle Dawid en Lesedi is in 'n ander skool, en Jireh, die skarminkel van Tekkie Town se fletse, is 'n senior in sy skool. En sy ma is swanger. Die aarde kan hom maar insluk.\u003c\/span\u003e"}

Elton die verskriklike April verloor dit

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Carin Krahtz

Elton April is kwater as kwaad. Sy ma is meer gereeld by die huis, maar soms moet hy vir haar instaan as verpleegster vir die aftreeoord se ingroeitoonnaels en hoofpyne. Gelukkig kry hy opleiding in noodhulp by Hoerskool Horison, waar hy nou in Gr 8 is. Sy beste pelle Dawid en Lesedi is in 'n ander skool, en Jireh, die skarminkel van Tekkie Town se fletse, is 'n senior in sy skool. En sy ma is swanger. Die aarde kan hom maar insluk.

Related Products