Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7083623579820,"title":"Erik en die Kido-Dinges","handle":"erik-en-die-kido-dinges","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!\u003c\/span\u003e","published_at":"2021-11-23T11:05:22+02:00","created_at":"2021-11-23T11:05:20+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40850297847980,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Leon de Villiers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Erik en die Kido-Dinges","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":180,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799340754","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23483254603948,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.648,"height":400,"width":259,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321"},"aspect_ratio":0.648,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/ErikendieKido.jpg?v=1637658321","width":259}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eDie kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!\u003c\/span\u003e"}

Erik en die Kido-Dinges

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Leon de Villiers

Die kido-dinges of te wel die kidoteek, is byna soos 'n biblioteek. Maar by 'n kidoteek ruil 'n mens nie boeke om nie. By 'n kidoteek ruil 'n mens kinders om. En dis presies wat Erik se pa-hulle met hom doen. Hy beland by Meneer en Mevrou de Kommer wat hulle oor als bekommer - motorfietse, inbrekers, monsters, satelliete en insekte. Skielik lyk Erik se gesin vir hom glad nie meer so sleg nie en verlang hy selfs so 'n bietjie na hulle! Gelukkig ontdek Erik dat daar ook 'n oudoteek is waar ouers omgeruil kan word. En wie tref hy by die oudoteek aan toe hy die De Kommers gaan omruil? Niemand anders as sy eie ouers nie - en hulle smeek vir Erik om hulle terug te neem!

Related Products