Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014323311,"title":"Gevaarlike Lopies \/ Duskant die Doodlyn: 2 in 1","handle":"gevaarlike-lopies-duskant-die-doodlyn","description":"Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus! In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel!\n\u003cp\u003eMaar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard ... Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e","published_at":"2018-10-06T08:50:27+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417637830767,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Gevaarlike Lopies \/ Duskant die Doodlyn: 2 in 1","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384482","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gevaarlike_Lopies_Duskant_die_Doodlyn.jpg?v=1538810161"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gevaarlike_Lopies_Duskant_die_Doodlyn.jpg?v=1538810161","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082617692271,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.642,"height":514,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gevaarlike_Lopies_Duskant_die_Doodlyn.jpg?v=1538810161"},"aspect_ratio":0.642,"height":514,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Gevaarlike_Lopies_Duskant_die_Doodlyn.jpg?v=1538810161","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus! In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel!\n\u003cp\u003eMaar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard ... Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eHierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ...\u003c\/p\u003e"}

Gevaarlike Lopies / Duskant die Doodlyn: 2 in 1

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Fantastiese nuus vir jong sportliefhebbers! Vir die eerste keer verskyn twee van Jaco Jacobs se supergewilde sportstories saam in een omnibus! In Gevaarlike lopies kan Henk nie wag vir die kriekettoer om te begin nie. Wat kan nou lekkerder wees as om saam met jou vriende die land plat te toer en die een krieketwedstryd ná die ander te speel!

Maar van die begin af is dit duidelik dat hierdie nie ’n gewone toer gaan wees nie. Wie probeer by die span se bussie inbreek, en wat soek hulle? Is daar regtig iemand wat snags in die koshuisgange rondsluip, of is dit Henk se verbeelding? Kort voor lank lyk dit of die kriekettoer in ’n nagmerrie gaan ontaard ... Werner en sy vriende in Duskant die doodlyn lééf vir rugby.

Hierdie jaar is hulle vasbeslote om hul aartsvyande ’n ding of twee op die rugbyveld te wys. Maar iets is verkeerd. Wie is die geheimsinnige man wat snags by die skool rondsluip? En waarom gebeur daar skielik allerhande vreemde dinge met Werner-hulle se rugbyafrigter? Dit begin al hoe meer lyk of iemand nie volgens die reëls speel nie en Werner en die res van sy span beland in groot gevaar ...

Related Products