Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571896184943,"title":"Groot Beer","handle":"groot-beer","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk is lief vir jou, Groot Beer! Die eerste keer toe Lara vir Groot Beer sien, is op ’n skooluitstappie. Hy lyk nes haar teddie – net baie, baie groter. Groot Beer lyk hartseer. Daarom gesels Lara met hom. “Moenie hartseer wees nie,” sê sy sag vir hom. “Ek is hier.” Sy vertel vir hom hy is nie alleen nie. Sy sê vir hom hy hoef nie bekommerd te wees nie en sy vertel vir hom geheime waarvan niemand anders weet nie. Maar toe Lara daardie middag by die huis kom, staan daar ’n tas en bokse in die gang. Sy hoor harde stemme en kort daarna ry Pappa weg. “Moenie bekommerd wees nie, my skat,” sê Mamma vir haar. “Ek en jy gaan piekfyn wees.” Maar daardie aand kan Lara nie slaap nie. En kort voor lank klim iemand deur haar venster. “Moenie hartseer wees nie,” sê ’n sagte stem. “Ek is hier.” En daar is Groot Beer! Kort voor lank beleef hulle hope avonture saam … ’n Sensitiewe, roerende storie oor ’n kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories. Ook in Engels beskikbaar as Big Bear\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-10-08T15:17:00+02:00","created_at":"2020-10-06T13:01:47+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114913247343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Wendy Hartmann","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Groot Beer","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":145,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799389197","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootBeer.jpg?v=1601982109"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootBeer.jpg?v=1601982109","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789780439151,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.745,"height":1200,"width":894,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootBeer.jpg?v=1601982109"},"aspect_ratio":0.745,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/GrootBeer.jpg?v=1601982109","width":894}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eEk is lief vir jou, Groot Beer! Die eerste keer toe Lara vir Groot Beer sien, is op ’n skooluitstappie. Hy lyk nes haar teddie – net baie, baie groter. Groot Beer lyk hartseer. Daarom gesels Lara met hom. “Moenie hartseer wees nie,” sê sy sag vir hom. “Ek is hier.” Sy vertel vir hom hy is nie alleen nie. Sy sê vir hom hy hoef nie bekommerd te wees nie en sy vertel vir hom geheime waarvan niemand anders weet nie. Maar toe Lara daardie middag by die huis kom, staan daar ’n tas en bokse in die gang. Sy hoor harde stemme en kort daarna ry Pappa weg. “Moenie bekommerd wees nie, my skat,” sê Mamma vir haar. “Ek en jy gaan piekfyn wees.” Maar daardie aand kan Lara nie slaap nie. En kort voor lank klim iemand deur haar venster. “Moenie hartseer wees nie,” sê ’n sagte stem. “Ek is hier.” En daar is Groot Beer! Kort voor lank beleef hulle hope avonture saam … ’n Sensitiewe, roerende storie oor ’n kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories. Ook in Engels beskikbaar as Big Bear\u003c\/span\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Wendy Hartmann

Ek is lief vir jou, Groot Beer! Die eerste keer toe Lara vir Groot Beer sien, is op ’n skooluitstappie. Hy lyk nes haar teddie – net baie, baie groter. Groot Beer lyk hartseer. Daarom gesels Lara met hom. “Moenie hartseer wees nie,” sê sy sag vir hom. “Ek is hier.” Sy vertel vir hom hy is nie alleen nie. Sy sê vir hom hy hoef nie bekommerd te wees nie en sy vertel vir hom geheime waarvan niemand anders weet nie. Maar toe Lara daardie middag by die huis kom, staan daar ’n tas en bokse in die gang. Sy hoor harde stemme en kort daarna ry Pappa weg. “Moenie bekommerd wees nie, my skat,” sê Mamma vir haar. “Ek en jy gaan piekfyn wees.” Maar daardie aand kan Lara nie slaap nie. En kort voor lank klim iemand deur haar venster. “Moenie hartseer wees nie,” sê ’n sagte stem. “Ek is hier.” En daar is Groot Beer! Kort voor lank beleef hulle hope avonture saam … ’n Sensitiewe, roerende storie oor ’n kind se hantering van egskeiding, en die wonderlike genesende krag van verbeelding en stories. Ook in Engels beskikbaar as Big Bear

Related Products