Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":1669014782063,"title":"Hoezit: Die Wonderwêreld van my Liggaam","handle":"hoezit-15-wonderwereld-van-my-liggaam","description":"Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!","published_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","created_at":"2018-10-06T08:50:32+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Lapa","Nie-fiksie"],"price":8000,"price_min":8000,"price_max":8000,"available":false,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":15417643040879,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs \u0026 Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":false,"name":"Hoezit: Die Wonderwêreld van my Liggaam","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":8000,"weight":450,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799384451","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1082711310447,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.743,"height":444,"width":330,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324"},"aspect_ratio":0.743,"height":444,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Wonderwereld_van_my_Liggaam.jpg?v=1538811324","width":330}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!"}

Hoezit: Die Wonderwêreld van my Liggaam

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs & Fanie Viljoen

Waarom is ’n gaap aansteeklik? Hoekom is party mense kleurblind? Wat laat jou hik? Hoeveel keer klop jou hart per dag? Ontdek die wonderlike wêreld van die menslike liggaam met hierdie boek propvol prettige feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite, volkleurfoto’s en hope aktiwiteite, speletjies en kopkrappers waarmee jy die wonderwêreld van die menslike liggaam kan verken, is hierdie boek gewaarborg om jong feitevrate se tone te laat omkrul van lekkerkry! Vind meer uit oor die verskillende liggaamstelsels wat jou aan die lewe hou, ontdek fassinerende feite oor jou hart, brein en ander organe, en vind uit waarom kieme jou siek kan maak en hoe om hulle te beveg!