Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4499752747119,"title":"Kattekwaad","handle":"kattekwaad","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSaggies klap, saggies trap.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen, twee, drie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eRol die bal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVang die bal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen, twee, drie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMietsie en haar boetie, Maans, is twee katjies. Hulle hou daarvan om met hulle bal op die sagte gras te speel. Maar toe Mietsie aan die slaap raak, besluit Maans om oor die muur te spring en iemand te gaan soek wat met hom wil speel. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMietsie word wakker en ontdek haar boetie is skoonveld! Toe sy hom gaan soek, kry sy vir Mors en Jors, die twee grys straatkatte wat hou van stry en baklei! Sal die twee straatkatte haar kan help om haar boetie te kry – en uit die pad van die gevaarlike straatbrakke te bly?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige, klankryke prenteboek met sy eenvoudige, maklik verstaanbare teks en oulike refrein is perfek vir hardop voorlees.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-30T11:32:20+02:00","created_at":"2020-06-30T11:32:19+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":11500,"price_min":11500,"price_max":11500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31822850457711,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Susan Ongansie","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kattekwaad","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":11500,"weight":119,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383904","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kattekwaad.jpg?v=1593509540"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kattekwaad.jpg?v=1593509540","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6431703859311,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.75,"height":400,"width":300,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kattekwaad.jpg?v=1593509540"},"aspect_ratio":0.75,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Kattekwaad.jpg?v=1593509540","width":300}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSaggies klap, saggies trap.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen, twee, drie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eRol die bal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVang die bal.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen, twee, drie.\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMietsie en haar boetie, Maans, is twee katjies. Hulle hou daarvan om met hulle bal op die sagte gras te speel. Maar toe Mietsie aan die slaap raak, besluit Maans om oor die muur te spring en iemand te gaan soek wat met hom wil speel. \u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eMietsie word wakker en ontdek haar boetie is skoonveld! Toe sy hom gaan soek, kry sy vir Mors en Jors, die twee grys straatkatte wat hou van stry en baklei! Sal die twee straatkatte haar kan help om haar boetie te kry – en uit die pad van die gevaarlike straatbrakke te bly?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHierdie pragtige, klankryke prenteboek met sy eenvoudige, maklik verstaanbare teks en oulike refrein is perfek vir hardop voorlees.\u003c\/span\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Susan Ongansie

Saggies klap, saggies trap.
Een, twee, drie.
Rol die bal.
Vang die bal.
Een, twee, drie.

Mietsie en haar boetie, Maans, is twee katjies. Hulle hou daarvan om met hulle bal op die sagte gras te speel. Maar toe Mietsie aan die slaap raak, besluit Maans om oor die muur te spring en iemand te gaan soek wat met hom wil speel. 

Mietsie word wakker en ontdek haar boetie is skoonveld! Toe sy hom gaan soek, kry sy vir Mors en Jors, die twee grys straatkatte wat hou van stry en baklei! Sal die twee straatkatte haar kan help om haar boetie te kry – en uit die pad van die gevaarlike straatbrakke te bly?

Hierdie pragtige, klankryke prenteboek met sy eenvoudige, maklik verstaanbare teks en oulike refrein is perfek vir hardop voorlees.

Related Products