Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494149550191,"title":"Liefde is nie Tjoklits Nie","handle":"liefde-is-nie-tjoklits-nie","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:35:09+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788907561071,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Helen Brain","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Liefde is nie Tjoklits Nie","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":138,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156790","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386746916975,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LiefdeisnieTjoklitsnie_Boek5.jpg?v=1592822110","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eWat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?\u003c\/span\u003e"}

Liefde is nie Tjoklits Nie

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Helen Brain

Wat maak ’n meisie wanneer sy die eerste keer in haar lewe verlief is? Op ’n ou met oë so donker soos Bel-giese tjoklits? ’n Ou met ’n tergende lag en seesout op sy lippe? ’n Droomou soos Scott . . . Hoe vang jy hom? Dít is Tamara se probleem. En dit sou geen probleem gewees het as dit nie vir Jasmin was nie. Jasmin met die designer-klere wat altyd haar sin kry. Jasmin wat net een doel voor oë het: Scott. Watter kans het ’n beginner soos Tamara teen ’n ervare flirt? Iets drasties sal moet gebeur. Soos ’n totale makeover. Ander hare, klere en houding. Hopelik is dit nog nie te laat nie. Hopelik het Scott nog nie finaal vir Jasmin geval nie. Maar is hy ooit so genuine soos hy maak? Of speel hy net met almal se gevoelens?

Related Products