Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6547108626604,"title":"Losprys in Parys","handle":"losprys-in-parys","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy weet dis heel moontlik \"koebaai, Eddie\" en dit voel vir haar soos die einde van die wereld. Totdat sy vir Sergio ontmoet. Maar sy het nie rekening gehou met die man met sy aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-03T15:10:44+02:00","created_at":"2021-03-03T15:10:44+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["13+","Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":21000,"price_min":21000,"price_max":21000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39283833536684,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Losprys in Parys","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":21000,"weight":136,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639604077","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20230145343660,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.646,"height":700,"width":452,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237"},"aspect_ratio":0.646,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/LosprysinParys.jpg?v=1614777237","width":452}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003eDienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy weet dis heel moontlik \"koebaai, Eddie\" en dit voel vir haar soos die einde van die wereld. Totdat sy vir Sergio ontmoet. Maar sy het nie rekening gehou met die man met sy aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eEn sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.\u003c\/p\u003e"}

Losprys in Parys

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

Dienke kan glad nie glo dat haar lewe wat gister nog so reg was, so lelik ontspoor het nie. Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd is daar 'n ou wat in haar, Dienkie de Wet, belangstel, en nou wil haar ouers he sy moet net halsoorkop verdwyn? En Frankryk toe van alle plekke? Parys toe?

Sy weet dis heel moontlik "koebaai, Eddie" en dit voel vir haar soos die einde van die wereld. Totdat sy vir Sergio ontmoet. Maar sy het nie rekening gehou met die man met sy aardboltatoe nie. Of met die skurke in Suid-Afrika nie.

En sy moet fyn trap om aan die lewe te bly.

Related Products