Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6556904816812,"title":"Lulu: Coucou, Lulu","handle":"lulu-coucou-lulu","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eUiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBonus:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer 'n bietjie Frans praat met die woordelys agter in die boek!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-08T11:40:24+02:00","created_at":"2021-03-08T11:40:24+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":18000,"price_min":18000,"price_max":18000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39311128199340,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Lulu: Coucou, Lulu","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":18000,"weight":120,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639600765","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Coucou_Lulu.jpg?v=1615196499"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Coucou_Lulu.jpg?v=1615196499","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20278421356716,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.699,"height":700,"width":489,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Coucou_Lulu.jpg?v=1615196499"},"aspect_ratio":0.699,"height":700,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Coucou_Lulu.jpg?v=1615196499","width":489}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eUiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie! \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eBonus:\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eLeer 'n bietjie Frans praat met die woordelys agter in die boek!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Lulu: Coucou, Lulu

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewêreld gaan haar klere modelleer! Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd! Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie!

Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas ’n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog ’n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

Bonus:

Leer 'n bietjie Frans praat met die woordelys agter in die boek!

Related Products