Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4481664778351,"title":"Meisie Wat Gedink Het Haar Ma Is 'n Meermin, Die","handle":"meisie-wat-gedink-het-haar-ma-is-n-meermin-die","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water…\u003c\/span\u003eStella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma? Hoekom het sy vir Stella ‘n hangertjie gegee wat “die belofte van die see” genoem word?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiemand kan vir Stella antwoorde gee nie omdat haar pa te hartseer is en haar ouma se geheue versleg. Dit is net deur die see te trotseer, dat Stella regtig die antwoord op haar grootste vraag kan uitvind: Was haar ma ’n meermin?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Aangrypende verhaal oor familie, verlies, vriendskap en ontdekking. Tania Unsworth meng fantasie en realiteit in ’n boeiende, poëtiese wyse wat steeds ’n vinnige pas het vir jong lesers. Hierdie is ’n boek wat enige leser sal meesleur met dieselfde magiese, emotiewe krag van die oseaan.\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-06-06T15:43:11+02:00","created_at":"2020-06-06T15:44:58+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":19000,"price_min":19000,"price_max":19000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31706716405871,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Tania Unsworth","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Meisie Wat Gedink Het Haar Ma Is 'n Meermin, Die","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":19000,"weight":200,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799391138","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisiewatgedinkhethaarmais_nmeermin.jpg?v=1591451099"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisiewatgedinkhethaarmais_nmeermin.jpg?v=1591451099","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6314204233839,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.635,"height":400,"width":254,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisiewatgedinkhethaarmais_nmeermin.jpg?v=1591451099"},"aspect_ratio":0.635,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Meisiewatgedinkhethaarmais_nmeermin.jpg?v=1591451099","width":254}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water…\u003c\/span\u003eStella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma? Hoekom het sy vir Stella ‘n hangertjie gegee wat “die belofte van die see” genoem word?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eNiemand kan vir Stella antwoorde gee nie omdat haar pa te hartseer is en haar ouma se geheue versleg. Dit is net deur die see te trotseer, dat Stella regtig die antwoord op haar grootste vraag kan uitvind: Was haar ma ’n meermin?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e’n Aangrypende verhaal oor familie, verlies, vriendskap en ontdekking. Tania Unsworth meng fantasie en realiteit in ’n boeiende, poëtiese wyse wat steeds ’n vinnige pas het vir jong lesers. Hierdie is ’n boek wat enige leser sal meesleur met dieselfde magiese, emotiewe krag van die oseaan.\u003c\/p\u003e"}

Meisie Wat Gedink Het Haar Ma Is 'n Meermin, Die

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Tania Unsworth

’n Aangrypende, fantastiese avontuur buite en onder die water…Stella is nog altyd die eenkantkind in die familie gewees. Sy loop in haar slaap en sy is bang vir die water alhoewel sy geboei is daardeur. Die grootste raaisel vir Stella is haar ma, wat oorlede is toe Stella agt jaar oud was. Wie was haar ma? Hoekom het sy vir Stella ‘n hangertjie gegee wat “die belofte van die see” genoem word?

Niemand kan vir Stella antwoorde gee nie omdat haar pa te hartseer is en haar ouma se geheue versleg. Dit is net deur die see te trotseer, dat Stella regtig die antwoord op haar grootste vraag kan uitvind: Was haar ma ’n meermin?

’n Aangrypende verhaal oor familie, verlies, vriendskap en ontdekking. Tania Unsworth meng fantasie en realiteit in ’n boeiende, poëtiese wyse wat steeds ’n vinnige pas het vir jong lesers. Hierdie is ’n boek wat enige leser sal meesleur met dieselfde magiese, emotiewe krag van die oseaan.

Related Products