Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494135885935,"title":"Muishuis: By die Teater","handle":"muishuis-by-die-teater","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op ’n dag met albasters speel, tel hulle ’n besonderse klip op – ’n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom … Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam \u0026amp; Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T11:49:53+02:00","created_at":"2020-06-22T11:51:52+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788784943215,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Karina Schaapman","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Muishuis: By die Teater","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":500,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485305897","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Muishuis_BydieTeater.jpg?v=1592819514"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Muishuis_BydieTeater.jpg?v=1592819514","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386593235055,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.81,"height":400,"width":324,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Muishuis_BydieTeater.jpg?v=1592819514"},"aspect_ratio":0.81,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Muishuis_BydieTeater.jpg?v=1592819514","width":324}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eSam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op ’n dag met albasters speel, tel hulle ’n besonderse klip op – ’n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom … Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam \u0026amp; Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.\u003c\/span\u003e"}

Muishuis: By die Teater

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Karina Schaapman

Sam en Julia woon in die Muishuis. Sam is BAIE skaam en BAIE soet, en Julia is BAIE nuuskierig en BAIE eiewys. Maar al verskil hulle so van mekaar, is hulle beste maatjies. Toe hulle op ’n dag met albasters speel, tel hulle ’n besonderse klip op – ’n gelukbringerklip. Hulle bere dit natuurlik in hul skatkissie in hul geheime hut onder die trap. Min wetend dat die klip later handig te pas sal kom … Soos in die topverkoper Die Muishuis, Sam & Julia, sien die leser gaandeweg hoe die vriendskap tussen Sam en Julia ontwikkel. Ons ontmoet ook nuwe karakters soos wat die twee muise nuwe kamers en ruimtes in die Muishuisverken. In 2012 is die oorspronklike uitgawe as Best Verzorgde Boek in Nederland aangewys.

Related Products