Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4494149058671,"title":"My hart klop Muffins","handle":"my-hart-klop-muffins","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKatrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek\u003c\/span\u003e","published_at":"2020-06-22T12:22:11+02:00","created_at":"2020-06-22T12:32:27+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders"],"price":6000,"price_min":6000,"price_max":6000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31788896354415,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"My hart klop Muffins","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":6000,"weight":128,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798156783","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6386738167919,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.643,"height":300,"width":193,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948"},"aspect_ratio":0.643,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/MyhartklopMuffins_Boek3.jpg?v=1592821948","width":193}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eKatrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek\u003c\/span\u003e"}

My hart klop Muffins

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Janie Oosthuysen

Katrina is moeg vir vervelige mense, moeg vir ’n vervelige lewe, moeg vir haar outydse naam. Sy is Kat . . . en Kat is sexy, suave en gesofistikeerd. Net jammer haar lewe bly so gewoon en saai. Naweke werk sy en Van Aardt op die kunsmark en by die skool het sy te doen met irriterende mense soos Marlé Groenewald, die girl met die supergroot boobs. Tot hý op die toneel verskyn. Hý met die ontwerperstoppels en die romantiese Franse naam. Kat is verlief. So verlief dat sy haar beeld heeltemal verander sodat hy haar móét raaksien. Maar die Fransman het ’n geheim. Iets wat sal maak dat Kat haar romantiese idees van voor tot agter moet hersien en haar hart net so deeglik moet ondersoek

Related Products