Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2193521213551,"title":"Kas vol monsters","handle":"n-kas-vol-monsters","description":"\u003cspan\u003eIs jy braaf genoeg om die kas oop te maak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie Groen Hand\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVampierfoto's\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHollywood-mummie\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWeerwolfprobleme\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie perfekte monster\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKinderspeletjies\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eAl die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?\u003c\/span\u003e","published_at":"2019-04-07T20:55:23+02:00","created_at":"2019-04-07T20:55:23+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":22000,"price_min":22000,"price_max":22000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20550240632943,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Kas vol monsters","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":22000,"weight":393,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799392425","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1949202317423,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":320,"width":207,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765"},"aspect_ratio":0.647,"height":320,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/n_Kas_vol_monsters_omnibus.jpg?v=1554663765","width":207}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cspan\u003eIs jy braaf genoeg om die kas oop te maak?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie Groen Hand\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDaar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eVampierfoto's\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eHollywood-mummie\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eWeerwolfprobleme\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDenver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eDie perfekte monster\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eEen van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eKinderspeletjies\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e\u003cspan\u003eAl die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?\u003c\/span\u003e"}

Kas vol monsters

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs

Is jy braaf genoeg om die kas oop te maak?
Denver se kas is 'n geheime ingang na 'n kasteel vol monsters - en hope avontuur! Maak die kasdeure wawyd oop met hierdie 6-in-1 omnibus van al die gewilde Kas vol monsters-boeke!
Die Groen Hand
Daar is iets vreemds aan die nuwe huis ... In die middel van die nag hoor Denver iemand aan sy kasdeur klop. Toe hy ondersoek instel, ontdek hy iets wat sy hare laat regop staan! Maar gaan enige iemand hom glo as hy vertel wat hy gesien het?
Vampierfoto's
Die kas in Denver se kamer is die geheime ingang na 'n kasteel vol monsters. Denver en Meyer kan nie wag om weer die monsters te sien nie. Hierdie keer het een van die monsters hulp nodig. Maar om foto's van 'n vampier te neem ... kan 'n pyn in die nek wees!
Hollywood-mummie
Dit is glad nie so maklik om 'n Hollywood-ster te word nie - veral nie as jy 'n mummie is nie. Sal Denver en Meyer vir Toets kan help om 'n rol in 'n fliek los te slaan?
Weerwolfprobleme
Denver en Meyer het al hope pret saam met die monsters gehad. Maar daar is iets fout in die monsterkasteel. Flaffie die weerwolf is in 'n BAIE slegte bui. En as 'n weerwolf vies is, moet jy liewer nie met hom sukkel nie ...
Die perfekte monster
Een van die monsters in die kas het Denver en Meyer se hulp nodig. Frank is eensaam. Daarom besluit hy dis tyd om 'n meisie te kry. Maar om die perfekte meisie vir 'n groot groen monster te kry, is glad nie so maklik nie!
Kinderspeletjies
Al die monsters is op pad na 'n musiekkonsert. Denver en Meyer bied aan om 'n aand lank baba-oppassers vir 'n oulike monsterbaba te wees. Hulle moet met hom speel, hom kosgee en hom in die bed sit. Hoe moeilik kan dit nou eintlik wees ...?

Related Products