Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4468714504303,"title":"Noag se ark (6-in-1 Legkaartbybel)","handle":"noag-se-ark-6-in-1-legkaartbybel","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-05-25T05:39:38+02:00","created_at":"2020-05-25T05:40:28+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Hard Cover","tags":["Afrikaans","Kinders","Onder 6","Opvoedkundig"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31634231263343,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Melissa Jensen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Noag se ark (6-in-1 Legkaartbybel)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":742,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781415339138","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NoagseArk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378030"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NoagseArk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378030","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6247250264175,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":1.0,"height":480,"width":480,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NoagseArk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378030"},"aspect_ratio":1.0,"height":480,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/NoagseArk6in1LegkaartBybel.jpg?v=1590378030","width":480}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan\u003eDie 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.\u003c\/span\u003e\n\u003cp\u003e \u003cbr\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!\u003c\/p\u003e"}

Noag se ark (6-in-1 Legkaartbybel)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Melissa Jensen

Die 6-in-1 Legkaartbybel bied die unieke geleentheid om kinders stukkie vir stukkie, legkaart vir legkaart aan die bekende storie van Noag se ark bekend te stel. Saam vorm die ses legkaarte ’n groter prentjie wat die volle storie uitbeeld. Sien aan die einde die hele, wonderlike storie met een oogopslag! Sodoende het kinders die geleentheid om die verband tussen gebeure beter te verstaan.

 

Die Noag se ark 6-in-1 Legkaartbybel sal nie net prettig wees vir kinders nie, maar ook vir ouers wat hul kinders se geloof en begrip van die Bybel sien groei!

Related Products