Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7062525345964,"title":"Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag","handle":"op-die-plaas-emosiereeks-smiley-verloor-sy-glimlag","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKlein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-11-08T10:11:56+02:00","created_at":"2021-11-08T10:11:56+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 8","Emosies","Kinders","Lapa","Onder 6"],"price":10000,"price_min":10000,"price_max":10000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40797808001196,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa v an Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":10000,"weight":175,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639608211","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieplaasemosiereeksSmileyverloorsyglimlag.jpg?v=1636359172"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieplaasemosiereeksSmileyverloorsyglimlag.jpg?v=1636359172","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":23306490871980,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.749,"height":259,"width":194,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieplaasemosiereeksSmileyverloorsyglimlag.jpg?v=1636359172"},"aspect_ratio":0.749,"height":259,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OpdieplaasemosiereeksSmileyverloorsyglimlag.jpg?v=1636359172","width":194}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eKlein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Op die Plaas Emosiereeks: Smiley verloor sy glimlag

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa v an Baalen

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang. Die Op die plaas-emosiereeks bied ’n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer.

Hulpbronne sluit ’n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ’n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.

Related Products