Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6797477249196,"title":"Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)","handle":"ouma-hester-en-die-getaway-kar-2020","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbyt-spanning en -aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e","published_at":"2021-07-01T10:44:41+02:00","created_at":"2021-07-01T10:44:41+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","NB"],"price":16000,"price_min":16000,"price_max":16000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":40030069325996,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Janie Oosthuysen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":16000,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780798180726","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHester_17e4c2a9-b25b-47e9-a1f2-471cd433f475.jpg?v=1625129124"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHester_17e4c2a9-b25b-47e9-a1f2-471cd433f475.jpg?v=1625129124","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":21548350668972,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.658,"height":760,"width":500,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHester_17e4c2a9-b25b-47e9-a1f2-471cd433f475.jpg?v=1625129124"},"aspect_ratio":0.658,"height":760,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaHester_17e4c2a9-b25b-47e9-a1f2-471cd433f475.jpg?v=1625129124","width":500}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eZany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbyt-spanning en -aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!\u003c\/span\u003e\u003cbr\u003e"}

Ouma Hester en die Getaway-kar (2020)

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Janie Oosthuysen

Zany Zack voer 'n skrikbewind by VERI HAPPI KIDZ, die videospeletjiesfabriek. Met die hulp van vier bose oumas van die Huur-'n-Ouma agentskap word kinders ontvoer en gedwing om dag en nag te werk om nuwe speletjies uit te dink. Maar gelukkig is daar ook oumas soos ouma Hester, Tian en Lisa se ouma. Haar Getaway-kar se wapens skrik vir niks en Tian en Lisa leer hoe om elke vernuftige toestel te gebruik in hul stryd teen die bose oumas. Saam beleef hulle woeste gevegte, jaagtonele, en hope naelbyt-spanning en -aksie. Die vakansie by ouma Hester gaan beslis onvergeetlik wees!

Related Products