Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":6589552787628,"title":"Ouma Mollie en die Mensvreter","handle":"ouma-mollie-en-die-mensvreter","description":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHaar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En …\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2021-03-26T12:05:05+02:00","created_at":"2021-03-26T12:05:05+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":17000,"price_min":17000,"price_max":17000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":39414055010476,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Fanie Viljoen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Ouma Mollie en die Mensvreter","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17000,"weight":90,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780639602271","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaMollieendiemensvreter.jpg?v=1616753166"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaMollieendiemensvreter.jpg?v=1616753166","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":20463161835692,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.8,"height":300,"width":240,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaMollieendiemensvreter.jpg?v=1616753166"},"aspect_ratio":0.8,"height":300,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/OumaMollieendiemensvreter.jpg?v=1616753166","width":240}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eHaar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eVandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En …\u003c\/span\u003e\u003cbr data-mce-fragment=\"1\"\u003e\u003cspan data-mce-fragment=\"1\"\u003eNee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}

Ouma Mollie en die Mensvreter

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Fanie Viljoen

Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer net ouma Mollie noem – die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid.


Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos ’n verdrinkende meermin in die bad lê. Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak, in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTER moeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfyne voer. En …
Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur.

Related Products