Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4571902050415,"title":"Prinses Pampoenpit","handle":"prinses-pampoenpit","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003ePampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e","published_at":"2020-10-08T15:14:30+02:00","created_at":"2020-10-06T13:35:10+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":13000,"price_min":13000,"price_max":13000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":32114933104751,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Bianca Flanders","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Prinses Pampoenpit","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":13000,"weight":125,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799395808","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinsesPampoenpit.jpg?v=1601984144"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinsesPampoenpit.jpg?v=1601984144","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6789841977455,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.748,"height":1200,"width":898,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinsesPampoenpit.jpg?v=1601984144"},"aspect_ratio":0.748,"height":1200,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/PrinsesPampoenpit.jpg?v=1601984144","width":898}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"data item content\" id=\"product.info.description\" data-role=\"content\" aria-labelledby=\"tab-label-product.info.description\" role=\"tabpanel\" aria-hidden=\"false\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"product attribute description\" data-mce-fragment=\"1\"\u003e\n\u003cdiv class=\"value\" data-mce-fragment=\"1\"\u003ePampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cbr\u003e"}

Prinses Pampoenpit

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Bianca Flanders

Pampoenpit het ’n geheim … Sy hou glad nie van haar hare nie! Haar wilde, woeste krulle weier om getem te word. Sy kry dit ook nie weggesteek nie. Hoekom kan haar hare nie net soos die ander kinders s’n lyk nie? Maar op ’n dag ontdek sy dat jou verskille iets is waarop jy trots kan wees … ’n Treffende verhaal oor hoe om dit wat jou spesiaal maak, te vind. Die boek skakel in by debatte rondom die dra van hare op ’n natuurlike manier. Die verteenwoordiging van meisies in boeke is baie belangrik, en hierdie boek het ’n meisie as hoofkarakter.

Related Products