Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7635458556076,"title":"Rietrotte (2): Rietrotte en die Rowers","handle":"rietrotte-2-rietrotte-en-die-rowers","description":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" data-src=\"387493\" id=\"showmore_387493\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_384382 dgreen\" data-src=\"384382\" id=\"showmore_384382\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eNá 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eTussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e","published_at":"2023-06-01T13:39:29+02:00","created_at":"2023-06-01T13:39:29+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592504185004,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rietrotte (2): Rietrotte en die Rowers","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485310013","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte2.jpg?v=1685619589"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte2.jpg?v=1685619589","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203659264172,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":2522,"width":1640,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte2.jpg?v=1685619589"},"aspect_ratio":0.65,"height":2522,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte2.jpg?v=1685619589","width":1640}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" data-src=\"387493\" id=\"showmore_387493\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_384382 dgreen\" data-src=\"384382\" id=\"showmore_384382\" itemprop=\"description\"\u003e\n\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eNá 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eDat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.\u003cbr\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eTussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_content\"\u003eHoërskool is nie vir sissies nie!\u003c\/div\u003e\n\u003cdiv class=\"showmore_trigger\"\u003e\u003cbr\u003e\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e\n\u003c\/div\u003e"}

Rietrotte (2): Rietrotte en die Rowers

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

Ná 'n maand in Rietvallei Hoër is Daniël du Randt 'n Rietrot tot in sy kleintoontjienael se voorste punt. Peet Pretorius het egter steeds nie die boodskap gekry dat ontgroening, oftewel oriëntering, nie meer plaasvind nie en Daniël-hulle moet mooi loop om uit sy kloue te bly.

Dat hulle boonop die kwaai juffrou Faure, wat saam met haar man 'n spioen in een of ander oorlog was, se papegaai moet oppas, maak die lewe nie juis makliker nie.
Tussendeur oefen die seuns kliphard vir die groot atletiekbyeenkoms in Johannesburg. Dié uitstappie ontaard egter in iets wat Daniël nie in sy heel wildste verbeelding sou kon voorstel nie.

Hoërskool is nie vir sissies nie!

Related Products