Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":7635458130092,"title":"Rietrotte (7): Rietrotte en die rotsgrot","handle":"rietrotte-7-rietrotte-en-die-rotsgrot","description":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" data-src=\"387493\" id=\"showmore_387493\" itemprop=\"description\"\u003eDaniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid - hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê? Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na 'n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op 'n mistige middag …\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2023-06-01T13:34:03+02:00","created_at":"2023-06-01T13:34:03+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 10 - 13","Fiksie","Kinders","Protea"],"price":17500,"price_min":17500,"price_max":17500,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":42592499957932,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Nerine Ahlers","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Rietrotte (7): Rietrotte en die rotsgrot","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":17500,"weight":250,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9781485313670","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte7.jpg?v=1685619255"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte7.jpg?v=1685619255","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":28203645829292,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.647,"height":597,"width":386,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte7.jpg?v=1685619255"},"aspect_ratio":0.647,"height":597,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/files\/Rietrotte7.jpg?v=1685619255","width":386}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cdiv class=\"showmore_387493 dgreen\" data-src=\"387493\" id=\"showmore_387493\" itemprop=\"description\"\u003eDaniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid - hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê? Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na 'n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op 'n mistige middag …\u003c\/div\u003e\n\u003cp\u003e\u003cbr\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003c\/p\u003e"}

Rietrotte (7): Rietrotte en die rotsgrot

Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Nerine Ahlers

Daniël en sy vriende is al weer in die moeilikheid - hierdie keer by Peet én juffrou Faure. Hoe het hulle dit reggekry om die ergste matriekou en die ergste juffrou al twee gelyk teen hulle te hê? Gelukkig nooi Antonie se pa hulle vir die naweek Kaap toe, sommer al van die Donderdagaand af. Hulle almal sien uit na 'n sorgelose naweek by die see, weg van hulle aartsvyande. Maar daar gaan iets vreemds aan by die rotsgrot in die baai langsaan, en hulle gaan stel ondersoek in op 'n mistige middag …


Related Products