Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":4505140789359,"title":"Sanri Steyn: Die nag van die weerwolwe","handle":"sanri-steyn-die-nag-van-die-weerwolwe","description":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom ’n storie ...Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is ’n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/p\u003e","published_at":"2020-07-08T14:23:12+02:00","created_at":"2020-07-08T14:23:12+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 6 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":7000,"price_min":7000,"price_max":7000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":12500,"compare_at_price_min":12500,"compare_at_price_max":12500,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":31847887208559,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Theresa van Baalen","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Sanri Steyn: Die nag van die weerwolwe","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":7000,"weight":100,"compare_at_price":12500,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799379068","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SanriSteynDienagvandieweerwolwe.jpg?v=1594211034"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SanriSteynDienagvandieweerwolwe.jpg?v=1594211034","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":6462511972463,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.65,"height":400,"width":260,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SanriSteynDienagvandieweerwolwe.jpg?v=1594211034"},"aspect_ratio":0.65,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/SanriSteynDienagvandieweerwolwe.jpg?v=1594211034","width":260}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\u003cmeta charset=\"utf-8\"\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eSanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein.\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAs Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom ’n storie ...Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is ’n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?\u003c\/p\u003e"}

Sanri Steyn: Die nag van die weerwolwe

Product Info
R 125.00
Maximum quantity available reached.
Author: Theresa van Baalen

Sanri Steyn droom daarvan om eendag ’n wêreldbekende joernalis te word. Sy het nie verniet haar eie koerant, die Raaiselfontein Gazette, begin nie. Sy en haar vriend Markus beleef allerlei vreemde avonture op Raaiselfontein.

Sanri se neus begin kriewel toe sy die nuwe meisie in hul klas, Chrissie de Wolfe, ontmoet. Waarom het Chrissie ’n sappige ROU steak in haar pousekosblik? Wat soek sy by die slaghuis en waarom koop sy soveel vleis? En hoekom lyk dit of sy supersterk is?

As Sanri se neus kriewel, moet jy weet hier kom ’n storie ...Sanri is oortuig die nuwe meisie in haar klas is ’n weerwolf. Maar hoe gaan sy en Markus dit bewys?

Related Products