Free National Shipping on Orders over R500!
{"id":2190437515375,"title":"Skwiek","handle":"skwiek","description":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending ... en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. ’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e","published_at":"2019-04-03T16:58:51+02:00","created_at":"2019-04-03T16:58:51+02:00","vendor":"DiskontoBooks","type":"Soft Cover","tags":["Afrikaans","Age 8 - 10","Fiksie","Kinders","Lapa"],"price":15000,"price_min":15000,"price_max":15000,"available":true,"price_varies":false,"compare_at_price":null,"compare_at_price_min":0,"compare_at_price_max":0,"compare_at_price_varies":false,"variants":[{"id":20526593966191,"title":"Default Title","option1":"Default Title","option2":null,"option3":null,"sku":"Jaco Jacobs, Stephen Wallace","requires_shipping":true,"taxable":true,"featured_image":null,"available":true,"name":"Skwiek","public_title":null,"options":["Default Title"],"price":15000,"weight":70,"compare_at_price":null,"inventory_management":"shopify","barcode":"9780799383683","requires_selling_plan":false,"selling_plan_allocations":[]}],"images":["\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626"],"featured_image":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626","options":["Title"],"media":[{"alt":null,"id":1944616894575,"position":1,"preview_image":{"aspect_ratio":0.653,"height":400,"width":261,"src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626"},"aspect_ratio":0.653,"height":400,"media_type":"image","src":"\/\/www.diskontobooks.co.za\/cdn\/shop\/products\/Skwiek.jpg?v=1554303626","width":261}],"requires_selling_plan":false,"selling_plan_groups":[],"content":"\u003cp\u003e\u003cspan\u003e’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe. \u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eHy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending ... en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. ’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!\u003c\/span\u003e\u003c\/p\u003e"}
Product Info
Maximum quantity available reached.
Author: Jaco Jacobs, Stephen Wallace

’n Hamster wat mense kan hipnotiseer? Hahaha! Dis onmoontlik! Op ’n dag kry Nathan ’n geheimsinnige boks voor hul woonstel se deur. Sy naam staan op die boks geskryf. En binne-in is ’n hamster. Hy is oulik en wollerig en sy naam is Skwiek. En hy is nie sommer ’n gewone hamster nie ... hy het ’n ongelooflike superkrag! Nathan vat vir Skwiek saam skool toe.

Hy gebruik hom om die onnies en die skoolboelie te hipnotiseer! Dis groot pret! Maar dan vind Nathan uit Skwiek is op ’n geheime sending ... en ’n gevaarlike skurk is warm op hul spoor. ’n Skreeusnaakse, aksiebelaaide avontuur vol skurke, jaagtogte, geheime agente, kaaskrulle ... en hamster-hipnose!

Related Products